ek gaan jagte doen vir my buurman. dit gan uisluitlik lokale jagters wees. ek kort help met dagfooie ens. ek het gedink om dagfooie,skinnig fooie te vra. is daar iets wat ek uitlos? die dagfooie sluit my en my bakkie vir die dag in. ek is die een tracker en een van my werkers die ander tracker! help my asb! of gee my voorbeelde van hoe jy dit doen!
groete
Nico
help met pryse?!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
help met pryse?!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: help met pryse?!
Nico
Ek sit met selfde geval as jy, ons het gisteraand lank oor die dinge gesels. Die probleem is mens wil ook nie onredelik wees met slag, bakkie, spoorsnyers, ens nie. Ons het toe maar besluit op n jagters fooi van R250 vir die dag wat alles insluit aangesien ons meestal te voet jag is daar nie rerig bakkie slytasie nie. Iets wat ons wel ingesit het ias n bedrag van R100 per uur na n skoot geskiet is en die bok moet gesoek word aangesien daai man dikwels nog twee bokke vir die dag kon skiet en nou soek jy die hele dag n kwesbok
Blok

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: help met pryse?!
thanx blok dit kilink soos n bja goeie idee!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: help met pryse?!
Dis 'n goeie idee die R100 per uur vir kwesbok soek. Behalwe dat jy moontlik meer plaasmanne ook moet gebruik in die soek.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: help met pryse?!
Beyers
Dit is so dat meer as een man dan na die bok soek, maar ten minste spoor jy so die jagter aan om nie onnodige kanse te vat nie. Dan moet jy ook onthou dat as jy nie daai kwesbok kry nie betaal hy nogsteeds vir die bok en die tyd wat julle an soek spandeer het, so was al die moeite dan darem nie verniet nie.
Blok
Dit is so dat meer as een man dan na die bok soek, maar ten minste spoor jy so die jagter aan om nie onnodige kanse te vat nie. Dan moet jy ook onthou dat as jy nie daai kwesbok kry nie betaal hy nogsteeds vir die bok en die tyd wat julle an soek spandeer het, so was al die moeite dan darem nie verniet nie.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: help met pryse?!
Kwesbokke soek is mos sonder pyne, doen dit net reg
[img width=302 height=480]http://i584.photobucket.com/albums/ss28 ... 3/Nick.jpg[/img]
[img width=302 height=480]http://i584.photobucket.com/albums/ss28 ... 3/Nick.jpg[/img]
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: help met pryse?!
Mac
Die koste om Nick te gebruik is ten minste 4 plaas manne?
Beyers
Die koste om Nick te gebruik is ten minste 4 plaas manne?
Beyers
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: help met pryse?!
Daai prys is nie sleg nie,as hy die bok met een skoot dood skiet gee jy dan R100 af.Manne ek is aan die anderkand van die draad,en gee nie om om te betaal nie, wat is die hele koste ,per bok en als ingesluit.Ek spandeer baie min minder as R20,000 per jag .Ek het al per ongeluk n jag bespreek waar die dag koste R250 was met sekere pryse vir die wild daarna,met ons vertrek het ek toe n rekening gekry met adisionele koste vir die gids,vir slag,vir loop op die plaas,vir die bakkie,al het ons myne gebruik,vir die koelkamer,vir bediendes in die kamp,ek het wel vir Moses saam gevat,vir hout per bondel,ons het self die hout aan gery.Hanteer net die manne soos jy self hanteer wil word.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo