Ek is opsoek na paar springbokke om teskiet vir die 2018 jag seisoen in die Beaufort Wes distrik wat nie n. Arm of n been sal kos nie. Enige verwysing sal waardeer word
Groete Adriaan





Leon gaan lees die reels m.b.t. hantering v nuwe lede. Hierdie forum is o.a. ook n jagsoek forum as jy mooi gaan kyk is hier tot n onderafdeling vir jag geleenthede ook. Jou pos kom moontlik bietjie kru voor en kan potensiële nuwe lede afskrik.Leon Crous wrote:Hierdie is nie 'n jag-soek forum nie!
As jy wil deel wees, stel jouself voor en doen dit op die regte manier....lees die reels.
Doen dit en almal sal meer as bereid wees om raad en info te gee.
groete,
leon.

+1Jake1 wrote:Leon gaan lees die reels m.b.t. hantering v nuwe lede. Hierdie forum is o.a. ook n jagsoek forum as jy mooi gaan kyk is hier tot n onderafdeling vir jag geleenthede ook. Jou pos kom moontlik bietjie kru voor en kan potensiële nuwe lede afskrik.Leon Crous wrote:Hierdie is nie 'n jag-soek forum nie!
As jy wil deel wees, stel jouself voor en doen dit op die regte manier....lees die reels.
Doen dit en almal sal meer as bereid wees om raad en info te gee.
groete,
leon.


Heinds wrote:Sterkte, dit is BITTER droog daar. Baie boere laat jag nie op hulle plase van verlede jaar af nie. Hoop jy kom reg.

Geen probleem LeonLeon Crous wrote:Jule is dood reg.
Jammer, dit was onnodig.
Bloed het maar bietjie gekook oor ander goed en toe verkeerdelik "ge-vent".
Sorry pêllie.
Groete.


Leon Crous wrote:Jule is dood reg.
Jammer, dit was onnodig.
Bloed het maar bietjie gekook oor ander goed en toe verkeerdelik "ge-vent".
Sorry pêllie.
Groete.

Krobb wrote:Welkom by die forum Adriaan
Gaan kyk onder jaggeleenthede, Weskaap. Daar is manne van B wes wat adverteer. Hulle posts is al oud maar ek dink as jy van hulle kontak kan hulle jou op die spoor plaas van ander boere in die omgewing.
Dankie Krobb, ek het al klomp keer daar gekyk.Wou net hoor of hier nie dalk iets nuuts is nie. Jagplek is soos party manne se visvang “spots” en hulle deel nie graag nie. Haha
Meskien is hulle mede deelsaam vandag
![]()
Groete Adriaan
Sent from my SM-J105F using Tapatalk

Ajviljoen260rem wrote:Heinds wrote:Sterkte, dit is BITTER droog daar. Baie boere laat jag nie op hulle plase van verlede jaar af nie. Hoop jy kom reg.
Dit is darm nou slegte nuus daardie, ek het verneem hulle het reen gekry maar blykbaar is ek dan verkeerd.
Groete Adriaan

Dewitt wrote:
Jy is heeltemal reg, daar was goeie reen so week terug. Hier is 'n man se nommer, as hy nie het kan hy jou dalk op 'n spoor sit.
Jaco Viviers - 0823738237