Nuwe voorstelling/lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Ajviljoen260rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm

Nuwe voorstelling/lid

Post by Ajviljoen260rem »

Naand manne,
Ek is Adriaan, geniet jag, visvang en natuurlik so bietjie ander goedjies ook ><)
Ek bly in Stellenbosch maar eendag as ek groot is bly ek hopelik op n plaas. ;D Ek het n tikka super varmint 260rem en herlaai soo nou en dan vir my self. Geniet vreeslik die forum en dankie dat ek deel daarvan kan wees

Groete met n vleisie
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe voorstelling/lid

Post by PWV »

Welkom Adriaan. Geniet dit net hier.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Nuwe voorstelling/lid

Post by jankraay »

Welkom Adriaan


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Nuwe voorstelling/lid

Post by dawiec »

welkom Adriaan. Hoop jy sal die forum geniet.
hsadup
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sun Nov 19, 2017 8:54 pm

Re: Nuwe voorstelling/lid

Post by hsadup »

Naand manne
Ek is Henk du Plessis ,boer[Bonsmaras en Savanna bokke]van Kimberley omgewing.Dankie vir die voorreg om deel te wees van julle forum en te deel in al julle kennis .Mooi aand verder.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nuwe voorstelling/lid

Post by ruaanb »

welkom dis my wereld daai.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
User avatar
neef
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm

Re: Nuwe voorstelling/lid

Post by neef »

welkom hier lekker gesels
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
User avatar
Rhinothebad
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Mon Nov 20, 2017 8:16 am

Re: Nuwe voorstelling/lid

Post by Rhinothebad »

Goeie Dag;

Ek is Johann van Windhoek Namibia. Kranige Jagter en Aanhoudende Visserman. Ek ry 'n Land Rover Defender 110 V8, skiet met 'n Wildcat en hou van mooi dinge!

My wapens is soos volg;
Bruno 8mm .06 Wildcat
Remington 308 700 SPS Varmint
Ruger 450/400 Nitro Express Falling Block
1893 Pieper .22 Short Flobert Saloon

Dankie vir die Forum, ek sal dit terdee geniet.

Groete
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe voorstelling/lid

Post by tripodmvr »

Welkom, Rhino. Ek sien dat jy die interaksie geniet. Hou van jou Ruger. Jy sal sien dat ek een in 30-06 het. Beste jaggeweer vir die bos.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply