Ek wil by julle manne hoor wat die beste manier is om n geweer se kamer skoon te hou?( die deel waarin die dop sit as die geweer gelaai is). ek gebruik op die oomblik een van daai wit goete wat op n skiet stok pas vir haal gewere en handgewere! sit hom op n boor met olie dan "polish" ek die kamer binne! wou weet of daar nie beter metodes is en toerusting is vir die job nie!
groete
Nico
Geweer se kamer skonnmaak?
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Geweer se kamer skonnmaak?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Geweer se kamer skonnmaak?
Nico!
Dankie vir daardie Lee dies. Ek het hulle mooi skoongemaak en is nou soos nuwes.
'n Paar ouens het destyds hierdie raad vir kamerskoonmaak gepost:
http://jaracal.com/index.php?topic=1296.15
Groetnis!
Dankie vir daardie Lee dies. Ek het hulle mooi skoongemaak en is nou soos nuwes.
'n Paar ouens het destyds hierdie raad vir kamerskoonmaak gepost:
http://jaracal.com/index.php?topic=1296.15
Groetnis!
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Geweer se kamer skonnmaak?
Dankie Hein! bly hulle werk vir jou 
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43