Heads Up
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Heads Up
Ek was nou by S&O STB, hulle wou slegs vir my 1 blik S365 gee op 30-06 lisensie en nie enige op 9mm, dus kon ek net 1 blik koop.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Faffa
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Wed Jul 06, 2016 8:49 pm
Re: Heads Up
Ek het langs jou gestaan by SO. Jy het gevra om my dogter te leen vir die vadersdag kompetisie wat hulle aan het. Bly te kenne.Springkudu wrote:Ek was nou by S&O STB, hulle wou slegs vir my 1 blik S365 gee op 30-06 lisensie en nie enige op 9mm, dus kon ek net 1 blik koop.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my SM-A300FU using Tapatalk
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Heads Up
@Faffa - Jou yster!!!! Onthou as jy daai scope wen moet jy deel nê, hehehe!!! Bly te kenne my vriend
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Heads Up
Die ook gekry vir die manne wat nie op mail lys dalk is nie.
Mooi pryse op die lapua doppe.
Mooi pryse op die lapua doppe.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Heads Up
Manne vir die wat nie die mail gekry het nie, Safari Outdoor se "night sale" is die week Donderdag en Vrydag aand.
https://cdn.shopify.com/s/files/1/1517/ ... 2646325924
https://cdn.shopify.com/s/files/1/1517/ ... 2646325924
- DiscoBiscuit
- Full Member

- Posts: 201
- Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Re: Heads Up
Vir die manne wat 'n Tikka 30-06 wil koop, of die nuwe Howa HCR.
https://www.facebook.com/firearmdealera ... ko&fref=nf
https://www.facebook.com/firearmdealera ... ko&fref=nf
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Heads Up
Ken iemand die Besigheid Gunworx kan ek maar koop?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Heads Up
Dit is Geno hulle as ek dit nie mis het nie
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Heads Up
Geno is G&G. Izak Hattingh is Trueworx.
Kriek
Kriek
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Heads Up
Wat ek bedoel is ek ken nie Gunworx nie.
Kriek
Kriek
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Heads Up
Skuus het vanoggend my self bederf daar met n tikka
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Heads Up
Sorry ek was deurmekaar met TrueworxAceofspads wrote:Geno is G&G. Izak Hattingh is Trueworx.
Kriek
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Heads Up
Ek is ook darem baie lus en daai is 'n moerse goeie prys!Kallie Fernhout wrote:Skuus het vanoggend my self bederf daar met n tikka
- DiscoBiscuit
- Full Member

- Posts: 201
- Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Re: Heads Up
Kallie,
Baie bly iemand kan dit koop. Daai prys is baie mooi. My SA kluis is net te vol om nog een huis toe te bring. As dit in Namibia was, was hy klaar gekoop.
Groete,
Herman.
Baie bly iemand kan dit koop. Daai prys is baie mooi. My SA kluis is net te vol om nog een huis toe te bring. As dit in Namibia was, was hy klaar gekoop.
Groete,
Herman.
- DiscoBiscuit
- Full Member

- Posts: 201
- Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Re: Heads Up
Hier is nou vir die manne wat nog nie 'n oordentlike 270 het nie ook 'n kans
https://www.facebook.com/firearmdealera ... =3&theater
Daar is nog ander kalibers ook, die 223 maak my baie lus vir geweer koop
https://www.facebook.com/firearmdealera ... =3&theater
Daar is nog ander kalibers ook, die 223 maak my baie lus vir geweer koop
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Heads Up
Nobleteq in Centurion het 365 in gekry.
Ready, steady, go.
Ready, steady, go.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Heads Up
Patch Out @ R160-00 'n bottel, https://www.za.bulletcentral.com/shop-2 ... patch-out/
And as thy days, so shall thy strength be
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Heads Up
Dankie, ek het sommer vier bottels laat kom.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Heads Up
And as thy days, so shall thy strength be
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Heads Up
CCI primer special by S&O
Large rifle R60/100
Magnum rifle R100/100
Hulle plastieksakkies is wel nie op ‘n special nie, R1.50/1
Large rifle R60/100
Magnum rifle R100/100
Hulle plastieksakkies is wel nie op ‘n special nie, R1.50/1
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Heads Up
Darem kan jy daai sakkie 40 keer gebruik.
Wens almal wil daai kwaliteit verskaf
Wens almal wil daai kwaliteit verskaf
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- DiscoBiscuit
- Full Member

- Posts: 201
- Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Re: Heads Up
Sien Wildman in die Kaap het nou die Ruger Precision Rifle in 6,5 en 6mm Creed vir R27 995.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Herman Louw
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Heads Up
S&O se koeëls is die afgelope tyd baie goedkoop, ek het nou 178gr Amax gekoop vir R460/pakkie.
Hulle adverteer snaaks genoeg nie...
Hulle adverteer snaaks genoeg nie...
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Heads Up
Ou voorraad wat moet uit om plek te maak vir die ELDM reeks?Forester wrote:S&O se koeëls is die afgelope tyd baie goedkoop, ek het nou 178gr Amax gekoop vir R460/pakkie.
Hulle adverteer snaaks genoeg nie...
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Heads Up
Outdoorphoto adverteer die vir 'n goeie prys.
Celestron 15-45x Zoom Refractor
Spotting Scope Kit
Celestron 15-45x Zoom Refractor
Spotting Scope Kit
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution