Burris Fullfield E1 4.5-14x42 Ballistic Plex
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Burris Fullfield E1 4.5-14x42 Ballistic Plex
Scope is in goeie kondisie
Prys R4250.00
My nommer 0agt2 710 7500
Prys R4250.00
My nommer 0agt2 710 7500
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hano
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Burris Fullfield E1 4.5-14x42 Ballistic Plex R3900
Manne ek verlaag my prys na R3900.00
Ek was gelukkig om saterdag n Zeiss te wen waarmee ek die een vervang het.
Ek was gelukkig om saterdag n Zeiss te wen waarmee ek die een vervang het.
Hano
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1383
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Burris Fullfield E1 4.5-14x42 Ballistic Plex
Soos bespreek, ek vat hom HanoHano243 wrote:Manne ek verlaag my prys na R3900.00
Ek was gelukkig om saterdag n Zeiss te wen waarmee ek die een vervang het.
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Burris Fullfield E1 4.5-14x42 Ballistic Plex
snakker wrote:Soos bespreek, ek vat hom HanoHano243 wrote:Manne ek verlaag my prys na R3900.00
Ek was gelukkig om saterdag n Zeiss te wen waarmee ek die een vervang het.
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
Verkoop - Dankie
Hano
-
Daneel
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm
Re: Burris Fullfield E1 4.5-14x42 Ballistic Plex
Bargain daai.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1383
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Burris Fullfield E1 4.5-14x42 Ballistic Plex
Manne, ek wil darem net vir ou Hano krediet gee vir sy eerbare manier van besigheid doen: toe ek scope by Postnet optel was daar duidelik 'n fout by hom, beeld blurry en wou nie fokus. Postnet moes definitief die scope hardhandig hanteer het (waarskuwing vir manne wat scopes met postnet stuur om maar baie goed te verpak/bubble-wrap en te merk as "breekbaar", terloops Hano het dit so gedoen) en Hano het gevra dat ek scope terugstuur en onmiddellik my geld terug aangebied. Hy gaan scope nou instuur vir herstel maar het reeds my geld alles terugbetaal en ek kan hom ten sterkste aanbeveel om besigheid mee te doen. Dankie Hano!
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Burris Fullfield E1 4.5-14x42 Ballistic Plex
Was die verpakking enigsins beskadig?
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1383
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Burris Fullfield E1 4.5-14x42 Ballistic Plex
Nope, boks was fineArnold wrote:Was die verpakking enigsins beskadig?
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Burris Fullfield E1 4.5-14x42 Ballistic Plex
Baie interessant aangesien ook al so iets gehad het wat gebeur het
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1383
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Burris Fullfield E1 4.5-14x42 Ballistic Plex
Hi ArnoldArnold wrote:Baie interessant aangesien ook al so iets gehad het wat gebeur het
Ek dink postnet gooi maar redelik pakkies rond, hy moes maar seker net 'n slegte skok gekry het êrens in die proses.
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Burris Fullfield E1 4.5-14x42 Ballistic Plex
As die boks nie eers beskadig is nie hoe de moer kry die scope n groot genoeg skok om hom te beskadig is wat ek wil weet.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1383
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Burris Fullfield E1 4.5-14x42 Ballistic Plex
Nee, ek weet nie jong. Dink mens moet maar baie dik verpak en boks volprop met bubblewrap of koerantpapier - dat hy nie eens binne boks kan skud nie
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk