Takbok
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Takbok
Goeie middag aan al die ooms, tannies en mede jong mense.
Ek wil graag bietjie raad vra. Hier op die plaas in die klowe is taamlike mooi takbokke, maar mens kan nie met 'n voertuig daar kom nie. En nou dat dit weer bietjie skool vakansie is vir die matrieks, wil ek graag een met die boog probeer skiet. Ek het 'n plekkie gekry waar ek 'n natuurlike hide kan maak en waar taamlik spore gelê het. Nou vir die vraag... Hoe lok ek hulle? En enige ander raad is ook baie welkom.
Groete Ben

Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Takbok
Probeer kyk of jy hulle syp plek kan op spoor.
As dit droog is sal n baal lusern en n bietjie sout defnetief aandag trek.

Just smile and wave boys 
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Takbok
Ek het hierdie horing op getel in die kloof.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Takbok
Ek het 'n feeder gebruik en twee keer 'n dag mielies gestrooi, so 7:00 en 15:00. As jy te laat strooi kom hulle in die donker in. Hulle het gou geleer en mooi in gekom.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Takbok
Ek klink seker heeltemal dom, maar wat is 'n feeder? Ek het nog nooit so iets aangepak nie. Nog net tarentale met my boog geskiet.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Takbok
Ek het net die motor gekoop en toe my eie drom gebruik.
As daar ape of bobejane is moet jy seker maak daai drom is mooi toe, anders mors hulle net.
My drom vat so amper 50kg, so hy hou meer as 'n maand, hom gestel om so 800g - 1kg per dag te gooi.
Die motor kos nou so R700 ek dink, volgende ding wat jy moet kry is 'n trail camera...
Hier is 'n foto van my feeder op 'n paal, soms hang ek hom sommer uit 'n boom.
As daar ape of bobejane is moet jy seker maak daai drom is mooi toe, anders mors hulle net.
My drom vat so amper 50kg, so hy hou meer as 'n maand, hom gestel om so 800g - 1kg per dag te gooi.
Die motor kos nou so R700 ek dink, volgende ding wat jy moet kry is 'n trail camera...
Hier is 'n foto van my feeder op 'n paal, soms hang ek hom sommer uit 'n boom.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Takbok
Hi Henrie, waar het jy die motor gekoop?henried wrote:Ek het net die motor gekoop en toe my eie drom gebruik.
As daar ape of bobejane is moet jy seker maak daai drom is mooi toe, anders mors hulle net.
My drom vat so amper 50kg, so hy hou meer as 'n maand, hom gestel om so 800g - 1kg per dag te gooi.
Die motor kos nou so R700 ek dink, volgende ding wat jy moet kry is 'n trail camera...
Hier is 'n foto van my feeder op 'n paal, soms hang ek hom sommer uit 'n boom.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Takbok
By Hugo op die forum, hy het ekstra een gehad.
Laaste het Archers Edge gehad en ook Pot Shot Archery.
Laaste het Archers Edge gehad en ook Pot Shot Archery.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Takbok
Sien die plek verkoop...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Takbok
Goeie Dag BenJacobs
Die takbok ramme se horings is tans baie kort, elke jaar Oktober maand gooi hulle horings af en dan begin dit weer groei. Die die horing wat jy opgetel het. Wat ek sal voorstel is om hulle mooi toe voer tot Februarie/Maart maand, dan kan jy jouself n baie mooi ram skiet.