Hallo julle,
Ek is nuut hier en na 'n lang pouse jag en skiet ek weer.
Ek het op skool bitter baie saam met my pa gejag, maar na skool opgehou. Ek het die jaar saam met vriende gaan jag en die gogga het weer gebyt.
Ek behoort binne die volgende paar weke my lisensie aansoeke ingee vir my Smith & Wesson M&P Shield 9mm en 44-40 Winchester lever action (erfstuk).
Dan is ek ook in die proses om die 222 waarmee ek leer jag het terug te koop by my oom. Ek beplan ook om 'n 308 te koop, maar kan nog nie besluit wat ek wil koop nie, daar is net te veel opsies.
Ek is van Meyerton.
Hoop om lekker saam te gesels.
Groete
Thysie
Sent from my F8331 using Tapatalk
Nuweling
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Nuweling
Lekker Thysie.
Welkom. Jy is so naby aan my ek kan jou met n klip gooi.
Om sommer al jou vrae oor gewere, Kalibers en die lewe in die algemeen te antwoord.....308 HOWA!
Geniet dit hier,
Welkom. Jy is so naby aan my ek kan jou met n klip gooi.
Om sommer al jou vrae oor gewere, Kalibers en die lewe in die algemeen te antwoord.....308 HOWA!
Geniet dit hier,
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuweling
Welkom welkom. Jy gaan lekker hier kuier.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuweling
Welkom.
Ek het 'n paar jaar gelede van 'n Kaalvoetthysie in koerante gelees?
Ek het 'n paar jaar gelede van 'n Kaalvoetthysie in koerante gelees?
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: Nuweling
Hehehe, nee daai een is so effens voor my tyd.PWV wrote:Welkom.
Ek het 'n paar jaar gelede van 'n Kaalvoetthysie in koerante gelees?
Sent from my F8331 using Tapatalk
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: Nuweling
En jy hoef nie eers hard te gooi nie.Plaashaas wrote:Lekker Thysie.
Welkom. Jy is so naby aan my ek kan jou met n klip gooi.
Om sommer al jou vrae oor gewere, Kalibers en die lewe in die algemeen te antwoord.....308 HOWA!
Geniet dit hier,
Ek het nou op 'n paar plekke gehoor dat ek nie verder as die Howa moet soek nie.
Sent from my F8331 using Tapatalk