Sticky Holsters

User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Sticky Holsters

Post by Swede »

Wat is die doel van die claw? Lyk so iets wat net in die pad kan wees

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
1lum1nat1
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm

Re: Sticky Holsters

Post by 1lum1nat1 »

Die belt druk teen die claw om leverage op die holster te kry om sodoende die grip na jou liggaam te druk wat dus printing geweldig verminder.

Ek het die chameleon van Quantum carry probeer met daardie kombinasie, maar in vergelyking met my ander kydex holsters is dit baie groot/lomp en die retention sal maak dat ek my belt saam met holster afruk. Ek moet bieg, het nog nie probeer karring om dit reg te stel nie. Maar die feit dat hy soveel groter as die ander is werk nie vir my nie.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3943
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Sticky Holsters

Post by tau »

1lum1nat1 wrote:Tau, jyt baie opsies wat clips aanbetref. Ongeag of dit vir die Mtac is of nie. Ek dra my Mtac met die stock clips want ekt altyd n swart belt aan (let wel, eks nie n ninja nie) en ek klouter nie oor goed nie en doen nie presentations voor vreemde mense nie.

Nie almal is n fan van ulticlips nie, baie sweer daarby, ek sukkel nog om dit te kaat werk en jou broek self vat shots, maar dit versteek baie goed. Ek probeer so af en toe n AIWB Geoff Carter holster met n claw en C clip om gewoond te raak aan die posisie, maar dit het sy eie probleme.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sien ek is ook nie 'n Ninja nie, want dan het ek nie 'n gun nodig gehad nie... ++>:
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Sticky Holsters

Post by Pappabeer »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20171108/6e48714ef1d1daa345ea84b2d5094bbf.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20171108/f1cb0a4e1803872930add57d854bba74.jpg
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Post Reply