Dagse

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
AndreVal
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Tue Oct 24, 2017 7:41 pm

Dagse

Post by AndreVal »

Baie dankie vir die aanvaar.
Hoop om baie te leer en lekker saam te gesels.
Besig om navorsing te doen op die oomblik oor scopes terwyl ek wag vir my liksens om deur te kom.
Het 'n Howa 308 20 duim BB gekoop. Hoop maar dit gan vinnig.
Lekker dag vir almal
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Dagse

Post by tripodmvr »

Welkom hier by ons. Kyk maar na al die gesprekke rondom teleskope. Die keuses is deesdae baie verwarrend.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Dagse

Post by Heinz Petersen »

Welkom Andre. Hier sal jy baie lekker saam kuier.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Dagse

Post by PWV »

Welkom, Andre.
Moet net nie vra watter teleskoop die ouens aanbeveel nie. Dit gaan jou so verwar, erger as vir 'n verkleurmannetjie op 'n smartieboks!
User avatar
CJNaude
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Thu Aug 25, 2016 7:24 am

Re: Dagse

Post by CJNaude »

Welkom Andre.

Ek wag ook vir n howa BB 308 se liksens.

Dink daai is baie lekker gewere.

Sterkte met die soektog.

Hannes


Sent from my iPhone using Tapatalk
BRNO No2 .22LR
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1184
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Dagse

Post by heywillie »

Welkom Andre
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
AndreVal
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Tue Oct 24, 2017 7:41 pm

Re: Dagse

Post by AndreVal »

Baie dankie vir die warm welkom.
Ek verstaan die verwarring waarna julle verwys en dis net om deur die ou goed te lees.
Het darm nog 'n rukkie om my keuse te maak
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Dagse

Post by dawiec »

Welkom Andre en sterkte met jou keuse van 'n scope...
AndreVal
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Tue Oct 24, 2017 7:41 pm

Re: Dagse

Post by AndreVal »

Baie dankie Dawie. Gan daai sterkte nodig he, hoe meer ek kyk hoe meer wonder ek. Gan die naweek 'n draai maak by winkel sodat ek deur 'n paar kan kyk om myself nog meer deurmekaar te maak :-)
Post Reply