FN 9mm P

Post Reply
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

FN 9mm P

Post by EtienneA »

Goeie môre

'n Vriend van my wil sy pistool verkoop. Dit is 'n FN Browning 9mm P wat nog nooit geskiet het nie. Kan iemand help met die waarde van die pistool?

Groete

Etienne
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: FN 9mm P

Post by LoopSoosStroop »

Baie mooi!

Ek sal sê dat hy so R5k tot R7k werd is.

Ek sal hom vat vir R4k, laat weet hom maar ;)
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: FN 9mm P

Post by Jake1 »

As dit die regte hi-power is gaan die regte ou baie betaal vir hom as hy nog ongevuur is, 2e hands R5000, nuut redelik meer
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: FN 9mm P

Post by THOMAST »

Wow!
My Browning HP is ook geproduseer in 1976 (myne gekoop in 1977 vir R375.00)
'n Paar dinge oor hom wat ek verbeter het:
Die klein veiligheidsknip - is baie stram en vereis dat jy jou greep moet verander om dit af te haal. Het vervang met sg. "extended safety"
Die magasyn veiligheids plaat - vryf teen die magasyn en vererger drasties die snellertrek. Word maklik verwyder.
Die ronde voorvisier - is baie klein en sonlig blink baie op hom. Het visiere vevang.
As jy groot hande het gaan hy jou byt - die vel tussen duim en voorvinger (sg web) word geknyp tussen hamer en die lippie agter op die pistool greep waaronder jou hand gewoonlik inpas. Jy kry wel 'n ronde hamer wat meer aangenaam is om mee te skiet. Ek het later maar 'n eelt ontwikkel in web tussen duim en voorvinger.
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: FN 9mm P

Post by EtienneA »

Jake1 wrote:As dit die regte hi-power is gaan die regte ou baie betaal vir hom as hy nog ongevuur is, 2e hands R5000, nuut redelik meer
Dit is die Hi-power.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: FN 9mm P

Post by FHM »

EtienneA wrote:
Jake1 wrote:As dit die regte hi-power is gaan die regte ou baie betaal vir hom as hy nog ongevuur is, 2e hands R5000, nuut redelik meer
Dit is die Hi-power.
As die wapen nog glad nie gevuur is, of kom ons se onder 100 skote deur hom het sal ek dit nie ge adverteer het onder 8 K nie! (IMO)
Last edited by FHM on Tue Nov 07, 2017 12:59 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: FN 9mm P

Post by Jake1 »

FHM ek stem saam.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: FN 9mm P

Post by EtienneA »

Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer dit baie.
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1873
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: FN 9mm P

Post by Alwin »

In ongevuurde toestand sal dit die moeite werd wees om die BHP aan 'n versamelaar te verkoop en met die opbrengs 'n beter drawapen te koop.
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: FN 9mm P

Post by EtienneA »

Die wapen is verkoop vir R8000. Dankie vir jul insette.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: FN 9mm P

Post by Jake1 »

Geluk, mooi prys
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: FN 9mm P

Post by EtienneA »

Jake1 wrote:Geluk, mooi prys
Dankie Jake1. Dit het vinnig gegaan. My vriend is baie in sy skik.
Post Reply