Vol maan

Post Reply
Bruno 243
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon Oct 23, 2017 3:43 pm

Vol maan

Post by Bruno 243 »

Wil graag hoor by julle manne wat se uitwerking het die vol maan op jakkalse indien enige uitwerking enige insette word wardeer

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
User avatar
Hugo S
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Fri May 02, 2014 1:53 pm

Re: Vol maan

Post by Hugo S »

Ek luister ook


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Vol maan

Post by tripodmvr »

Vra vir Cobus Cobb. Hy het die' naweek 'n paar laat bakkie ry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Vol maan

Post by Malan123 »

Ek en Erhard het lekker hou die dag hieroor gesels. Met volmaan sien die jakkalse jou baie makliker en dus van baie verder af. Jy loop dus 'n groter risiko om jakkalse slim te maak, glo my. Jy skiet ook gewoonlik dus verder.

Jy moet baie meer moeite doen om jouself ordentlik weg te steek so posisie en wind is baie belangrik. Ek het al paar laat bakkie ry op volmaan, maar dis maar dom jakkalse gewees.
Bruno 243
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon Oct 23, 2017 3:43 pm

Re: Vol maan

Post by Bruno 243 »

Malan123 wrote:Ek en Erhard het lekker hou die dag hieroor gesels. Met volmaan sien die jakkalse jou baie makliker en dus van baie verder af. Jy loop dus 'n groter risiko om jakkalse slim te maak, glo my. Jy skiet ook gewoonlik dus verder.

Jy moet baie meer moeite doen om jouself ordentlik weg te steek so posisie en wind is baie belangrik. Ek het al paar laat bakkie ry op volmaan, maar dis maar dom jakkalse gewees.
Baie dankie vir die raad sal dit die rede wees dat hul antwoord maar dat niks ingekom het nie

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Vol maan

Post by Malan123 »

Dit is moeilik om te se. Dit kan 'n paar goed wees. Was daar wind? Hoe lyk jou bakkie? Beweging op volmaan speel ook 'n groot rol.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Vol maan

Post by Malan123 »

My opinie- kies jou tye reg veral as jy nog leer. Moet eerder nie uitgaan as die maan te helder is nie
Stoffel van Dyk
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Mon Aug 25, 2014 10:50 am

Re: Vol maan

Post by Stoffel van Dyk »

Ek stem met Malan. Moenie die moeilike goed eerste probeer nie. Jy moet viniger as die jakkalse leer en as jy volmaan uitgaan, gee jy hulle n kans om te leer.

Kies jou staanplekke goed. Gee jouself genoeg sig wind af. Soek daai dongas en slote waarin hulle op jou kan afsluip. Roep min. Lig gereeld. Dis maar onaangenaam as jy lig en hier staan die maatjie 30m van jou af. Gaan doen n kursus sodra jy n gevoel gekry het wat aangaan. Ek het geleer jy moet eers n paar foutjies maak voor die kursus, om die waarheid te sê, enige kursus, vir jou iets gaan beteken.

Geniet die jag!

Stoffel
Bruno 243
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon Oct 23, 2017 3:43 pm

Re: Vol maan

Post by Bruno 243 »

Dankie vir al die raad maak so

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Post Reply