Bruno zg47 boudjie

Post Reply
User avatar
Speelmansjagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 651
Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm

Bruno zg47 boudjie

Post by Speelmansjagter »

Die bogenoemde geweer behoort aan n vriend.
Ek vra graag julle opinies oor die voorste boudie op die loop. Beinvloed hy nie akkuraadheid negatief nie?
Sou dit beter wees om hom af ye haal of wat?
Se maar asseblief wat julle dink.

Groete
Jaco
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
Vaalbos
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Thu Feb 27, 2014 11:32 am

Re: Bruno zg47 boudjie

Post by Vaalbos »

Ek het van my BRNO's gebed vanaf daai voorste skroef terug na die grendel en hulle skiet mooi so.

As die area nie mooi gebed word op die swaarder kalibers (30-06 +) kan die kolf kraak tussen die skroef en die voorste een op die grendel.

Bed eers die aksie met die voorlaai net net oopgemaak sodat die loop nie erens raak nie.
Toets hom sonder die voorste skroef in. As die geweer groepeer so dan is dit seker wat jy wil he.

As dit nie werk nie dan kan jy nog vorentoe bed en kyk wat maak hy.
Om bedding uit te haal is bietjie te veel werk so doen dit eers so om.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Bruno zg47 boudjie

Post by Flip Nel »

Speelmansjagter wrote:Die bogenoemde geweer behoort aan n vriend.
Ek vra graag julle opinies oor die voorste boudie op die loop. Beinvloed hy nie akkuraadheid negatief nie?
Sou dit beter wees om hom af ye haal of wat?
Se maar asseblief wat julle dink.

Groete
Jaco
Ek het my ou 9.3 x62 Zk 600 se skroefie sommer uitgehaal en hom gefree float en het beter geskiet daarna
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Bruno zg47 boudjie

Post by Pappabeer »

Speelmansjagter wrote:Die bogenoemde geweer behoort aan n vriend.
Ek vra graag julle opinies oor die voorste boudie op die loop. Beinvloed hy nie akkuraadheid negatief nie?
Sou dit beter wees om hom af ye haal of wat?
Se maar asseblief wat julle dink.

Groete
Jaco
My 8x60S se skroefie is vas en die loop lê mooi stewig in die hout. Ek het nie enige probleme met flyers of dat die geweer se punt van impak verander na gelang van klimaat nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Speelmansjagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 651
Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm

Re: Bruno zg47 boudjie

Post by Speelmansjagter »

Lekker. Ons gaan Sondag die geweer gaan skiet. Dan sal ons eers kyk hoe hy skiet met die skroefie in.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
Post Reply