Watter hoogte ringe?

Post Reply
BJ Welgemoed
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 60
Joined: Mon Jan 21, 2013 9:50 am

Watter hoogte ringe?

Post by BJ Welgemoed »

Goeie dag

Ek het 'n HOWA varmint geweer wat ek nou voor 'n scope wil posit. Ek het 'n 20 moa picatinni rail op en wil 'n Nightforce SHV 5-20x56 scope opsit. Ek is baie tevrede met Warne mounts so sal hulle weer wil gebruik. My vraag is nou net watter hoogte ringe, die LOW of die Medium? Sal die low werk saam die picatinni of is dit nog te lag? Is daar dalk 'n kenner wat my bietjie kan raad gee asb?

Groete
Bennie
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Watter hoogte ringe?

Post by Gian_dP »

BJ Welgemoed wrote:Goeie dag

Jy het ringe nodig waar die middel van die buis 1 duim of meer bokant die rail is. Vir meeste vervaardigers Sal dit medium ringe wees.
Dit behoort genoeg "clearance" bokant loop te gee vir 56mm lens op n Howa

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Finder20
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am

Re: Watter hoogte ringe?

Post by Finder20 »

Hi BJ,

Ek het ook n Howa Heavy Barrel in 6.5CM ek het n 5-30x56 scope op met Warne Low ringe en n once piece Talley 20MOA picatinny Rail en daar is nog baie spasie tussen my scope en my loop. Agv die Talley rail lig hy hom baie ek sou graag n extra Low warne wou probeer want ek is nie lief vir n groot spasie nie.

Vriendelike groete,
Finder20
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Watter hoogte ringe?

Post by Arnold »

As jy die geweer, rail en scope het kan jy meet hoe hoog die ringe moet wees. Ek hou ook van so laag as moontlik :)
BJ Welgemoed
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 60
Joined: Mon Jan 21, 2013 9:50 am

Re: Watter hoogte ringe?

Post by BJ Welgemoed »

Die geweer moet ek vanaf Pretoria courier na my toe in Postmasburg, en daarom wil ek net vooraf bevestig dan kan die ringe saam die geweer kom.

Ek hou ook van die scope so laag as moontlik, daarom het ek die vraag gevra.

Baie dankie vir die terugvoering
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Watter hoogte ringe?

Post by Jean Marais »

Die lae ringe (Thor tipe vir Picatinny) werk perfek op my setup. Amper nof te hook na my sin, maar dis die laagste wat ek kon kry en wat ek kon bekostig.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
CJNaude
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Thu Aug 25, 2016 7:24 am

Re: Watter hoogte ringe?

Post by CJNaude »

Daai Thor tipe ringe werk baie lekker.

Het hulle op my 270 saam met picatinny.

Lekker dag
Hannes
BRNO No2 .22LR
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Watter hoogte ringe?

Post by Gian_dP »

Gian_dP wrote:
BJ Welgemoed wrote:Goeie dag

Ek het 'n HOWA varmint geweer wat ek nou voor 'n scope wil posit. Ek het 'n 20 moa picatinni rail op en wil 'n Nightforce SHV 5-20x56 scope opsit. Ek is baie tevrede met Warne mounts so sal hulle weer wil gebruik. My vraag is nou net watter hoogte ringe, die LOW of die Medium? Sal die low werk saam die picatinni of is dit nog te lag? Is daar dalk 'n kenner wat my bietjie kan raad gee asb?

Groete
Bennie
Jy het ringe nodig waar die middel van die buis 1 duim of meer bokant die rail is. Vir meeste vervaardigers Sal dit medium ringe wees.
Dit behoort genoeg "clearance" bokant loop te gee vir 56mm lens op n Howa

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ek het Sightron S3/Vortex PST/Burris XTR op my 3 Howas, almal het 50mm objektiewe lense. Buitemaat is 58mm op al drie. Die NF wat wil mount is 56 lens, met 65mm buitemaat.

My ringe gee .95" of .97"(medium Vortex/Tier One/Millet) afstand tussen bokant van rail en middel van ring. Met twee van die telescope het ek sunshade met flip caps op, ek kan net gemaklik nog neoprene cover posit wanneer ek geweer in kluis bere. Ekstra 3.5mm van die NF sal nog werk met die hoogte, maar nie met veel laer nie.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Post Reply