Afslag - ONTTREK
-
FDV
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
Afslag - ONTTREK
Hi Almal
Ek het 'n paar items op die forum geadverteer, sommige waarvan reeds verkoop is.
Ek het besluit dat ek vir 'n kort periode tot 25% afslag op my pryse sal gee.
Die afslag sal geld tot Maandagaand en mits ek ook teen Maandagaand die betalingsbewys ontvang.
Dankie

Last edited by FDV on Mon Oct 30, 2017 10:02 pm, edited 2 times in total.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Afslag op Items reeds geadverteer tot 25%- sluit Maandag
Ek jou ge-epos en ge-pm.
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: Afslag op Items reeds geadverteer tot 25%- sluit Maandag
Hi Francois
Email sent.
Email sent.
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Afslag op Items reeds geadverteer tot 25%- sluit Maandag
Blykbaar vee Francois hom aan ons af..wag nou al 2 dae dat hy moet reageer..hoop maar hy is ok.
-
FDV
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
Re: Afslag op Items reeds geadverteer tot 25%- sluit Maandag
Sorry man. Dankie ek is okJohanvB wrote:Blykbaar vee Francois hom aan ons af..wag nou al 2 dae dat hy moet reageer..hoop maar hy is ok.
Hier is die thread oor die Kestrel. Laat weet as jy meer info benodig
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=60957
-
naghond
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Sun Apr 24, 2011 12:54 pm
Re: Afslag op Items reeds geadverteer tot 25%- sluit Maandag
Hoeveel 243 Norma doppe het jy?Francois wrote:Hi Almal
Ek het 'n paar items op die forum geadverteer, sommige waarvan reeds verkoop is.
Ek het besluit dat ek vir 'n kort periode tot 25% afslag op my pryse sal gee.
Die afslag sal geld tot Maandagaand en mits ek ook teen Maandagaand die betalingsbewys ontvang.
Hier is die pryslys:
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=60961
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=60954
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=60956
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=60960
Posgelde vir die koper.
Volgorde van post op die Forum dat geneem is sal voorrang geniet
Dankie
francoid01{at}gmail.com
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
-
naghond
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Sun Apr 24, 2011 12:54 pm
Re: Afslag op Items reeds geadverteer tot 25%- sluit Maandag
Sien nou dit is 200 doppe sal jou R 1600 gee vir 200.naghond wrote:Hoeveel 243 Norma doppe het jy?Francois wrote:Hi Almal
Ek het 'n paar items op die forum geadverteer, sommige waarvan reeds verkoop is.
Ek het besluit dat ek vir 'n kort periode tot 25% afslag op my pryse sal gee.
Die afslag sal geld tot Maandagaand en mits ek ook teen Maandagaand die betalingsbewys ontvang.
Hier is die pryslys:
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=60961
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=60954
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=60956
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=60960
Posgelde vir die koper.
Volgorde van post op die Forum dat geneem is sal voorrang geniet
Dankie
francoid01{at}gmail.com
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
-
FDV
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
Re: Afslag op Items reeds geadverteer tot 25%- sluit Maandag
My voorgestelde prys is R2300 vir 200. Nuwe Lapua doppe gaan seker oor die R3000 wees. R1600 sal 'n groot bargain wees, maar dink ek gaan eers bietjie uithou. Hou my op hoogte as jy van plan verander.naghond wrote:Sien nou dit is 200 doppe sal jou R 1600 gee vir 200.naghond wrote:Hoeveel 243 Norma doppe het jy?Francois wrote:Hi Almal
Ek het 'n paar items op die forum geadverteer, sommige waarvan reeds verkoop is.
Ek het besluit dat ek vir 'n kort periode tot 25% afslag op my pryse sal gee.
Die afslag sal geld tot Maandagaand en mits ek ook teen Maandagaand die betalingsbewys ontvang.
Hier is die pryslys:
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=60961
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=60954
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=60956
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=60960
Posgelde vir die koper.
Volgorde van post op die Forum dat geneem is sal voorrang geniet
Dankie
francoid01{at}gmail.com
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Afslag op Items reeds geadverteer tot 25%- sluit Maandag
Hi Franscois. Tot watter dikte het jy die 243 nekke geskil?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
naghond
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Sun Apr 24, 2011 12:54 pm
Re: Afslag op Items reeds geadverteer tot 25%- sluit Maandag
Nee dit is reg so.My aanbod bly R 1600.Francois wrote:My voorgestelde prys is R2300 vir 200. Nuwe Lapua doppe gaan seker oor die R3000 wees. R1600 sal 'n groot bargain wees, maar dink ek gaan eers bietjie uithou. Hou my op hoogte as jy van plan verander.naghond wrote:Sien nou dit is 200 doppe sal jou R 1600 gee vir 200.naghond wrote:Hoeveel 243 Norma doppe het jy?
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
-
FDV
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
Re: Afslag op Items reeds geadverteer tot 25%- sluit Maandag
Ek het net 100 van die 200 se nekke gesny. Die dikte gesny was 14.5 thou. ek het nie die nekke 100% skoon gesny nie. op 13 of 13.5 sal hulle seker skoongesny wees.Gian_dP wrote:Hi Franscois. Tot watter dikte het jy die 243 nekke geskil?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
-
FDV
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
Re: Afslag - ONTTREK
Dankie almal. Smous is nie maklik nie. 