Manne
Mornings.
Ek het n handwapen wat ek op my persoon dra maar my omstandighede maak dit moeilik om hierdie pistool prakties te dra en te versteek.[ek wil nie he mense moet weet ek "dra" nie]
Ek wil bitter graag n Ruger lcp II koop en dit dra.
Ek wil nie debateer oor kaliber ens nie.
My hoofrede vir die koop is dat ek n kortbroek en n kortmou hemp dra elke dag van my lewe,geen baadjies ens nie, net n warm top nou en dan en n langbroek as ek gaan jag[Karoo vra nie vrae nie]
Die lcp kom met n holster wat hom toelaat dat ek hom in my broeksak kan dra sonder dat enigiemand weet van hom.
My handwapen is onder selfverdediging gelisensieer en ek wil bitter graag van julle manne weet hoe ek hierdie pistool gaan motiveer in my aansoek.
Sportskiet gaan maar sukkel met n pistool van daai grote en kaliber,jag ens soos genade skote gaan ook nie tol nie.
Ek weet voor my siel dit word gekoop vir selfverdediging maar Cfr sal dit net sien as n rede om my aansoek af te keur.
Asb die manne wat n 2de "onpraktiese"vuurwapen gekoop het vir dieselfde rede as wat ek dit wil doen,hoe het julle dit gemotiveer om julle lisensie te kry.
Groete
Johan
Help asb met motivering van 2de pistool
-
afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Help asb met motivering van 2de pistool
Het jy al daaraan gedink om toegewyde status te verkry?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Help asb met motivering van 2de pistool
As jou lys nog nie vol is nie (maw 1+3) motiveer hom vir geleentheids sport skiet en om mee te oefen.
As jy toegewyde sportskiet status het, is dit maklik.
As jy toegewyde sportskiet status het, is dit maklik.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Help asb met motivering van 2de pistool
Manne
Ek is van Grabouw onder in die Wes kaap
Ek het toegewyde jagter status maar nie sportskiet nie.
Tans het ek 1 handwapen vir selfverdediging en 2 vir jag.
Ek het al motiverings geskryf vir talle vuurwapens maar hierdie een boul my uit.
380acp "mousegun"400gram
Hoe gaan ek hom motiveer......
Al my redes is dieselfde as vir my selfverdediging hand wapen.....
Ek luister by die computer.
Groete
Johan
Ek is van Grabouw onder in die Wes kaap
Ek het toegewyde jagter status maar nie sportskiet nie.
Tans het ek 1 handwapen vir selfverdediging en 2 vir jag.
Ek het al motiverings geskryf vir talle vuurwapens maar hierdie een boul my uit.
380acp "mousegun"400gram
Hoe gaan ek hom motiveer......
Al my redes is dieselfde as vir my selfverdediging hand wapen.....
Ek luister by die computer.
Groete
Johan
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Help asb met motivering van 2de pistool
Kry net endossement van jou jagtersvereniging en motiveer hom vir geleentheid sportskiet (S15)
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Help asb met motivering van 2de pistool
Hoor by Kobus Jagtersreg dalk kan hy help?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Help asb met motivering van 2de pistool
NHSA het 'n mini boxgun afdeling vir klein geweertjies soos die Glock 43, LCP, Baby Browning, ens. Jy het nie toegewyde status nodig as sulks nie, jy moet net 'n lid wees en 'n endossement kry.
Maar as jy toegewyde status het, kan jy 201+ rondtes aanhou, which is nice.
Maar as jy toegewyde status het, kan jy 201+ rondtes aanhou, which is nice.
Of so iets
-
afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Help asb met motivering van 2de pistool
Baie dankie manne vir al die insette
Ek gaan my sportskiet status verkry en dan sal ek daar vandaan gaan.
Ek wou al lankal by n sportskiet klub aansluit so lyk my nou sal die aangewese tyd wees.
Baie dankie
Groete
Johan
Ek gaan my sportskiet status verkry en dan sal ek daar vandaan gaan.
Ek wou al lankal by n sportskiet klub aansluit so lyk my nou sal die aangewese tyd wees.
Baie dankie
Groete
Johan