Hallo Almal,
Ek is van Stellenbosch, geniet jag en skiet baie. Het die volgnde sako’s:30-06, 22-250 en wag vir my 260 rem se lisensie. Ek het ook onlangs begin herlaai en leer dus nog baie. Baie lekker om deel te kan wees van die forum.
Groete,
Sent from my iPhone using Tapatalk
Nuwe lid
-
Gideonviljoen
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Thu Apr 13, 2017 7:13 pm
Nuwe lid
Sako 30-06
Sako Varmint 260
Sako 22-250
CZ 375 H&H
Miroku 12G
Glock 9mm
Sako Varmint 260
Sako 22-250
CZ 375 H&H
Miroku 12G
Glock 9mm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe lid
Welkom. Lyk my nou dat die WeePee rugby op dreef kom het ons 'n aanslag van lede uit die Kaap.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br