Middag almal.
Ek is Johan Louw van die Koue Bokkeveld. Lees al baie lank op forum net nie aangesluit nie..het darem nou!
Net n biltong jagter..nie groot op baanskiete nie.
223 Rem Remmington ssps
270win Heym
300win Sauer
Dankie dat ek kan deelraak van die forum.
Nuwe aansluiting
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuwe aansluiting
Welkom Johan. Gesels saam en miskien kan jy vir ons leer om biltong te maak.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1184
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Nuwe aansluiting
Welkom Johan
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe aansluiting
Welkom. Hou van jou parmantigheid om sommer dadelik te begin gesels. Kyk by jou plasing waar ek meer inligting vra.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Nuwe aansluiting
Welkom Johan. Nou wat maak jy met daardie 270? Of het jy die 223 gekry om die 270 te vervang? Lees maar deur die 270 drade!
Kriek
Kriek
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Nuwe aansluiting
As ons moeg is vir die 270 se vervelige doodmaakvermoë haal ons die 223 uit vir so bietjie van 'n challenge.Aceofspads wrote:Welkom Johan. Nou wat maak jy met daardie 270? Of het jy die 223 gekry om die 270 te vervang? Lees maar deur die 270 drade!
Kriek
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
Baas Piet
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Thu Jul 28, 2016 9:55 pm
Re: Nuwe aansluiting
Baie welkom. Is n lekker gemeenskap die.
Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
Sent from my ALE-L02 using Tapatalk