Dagse almal, ek was op die groep maar was vir n paar jaar onaktief.
Ek is van Middelburg (MP) en geniet die groep baie. Dankie aan almal wat die groep so interessant maak en hou. Ek leer baie by julle.
Greote
Johan 338
Dankie vir die aanvaarding
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Dankie vir die aanvaarding
Welkom terug Johan 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Johan 338
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Fri Jul 08, 2011 8:46 am
Re: Dankie vir die aanvaarding
Baie dankie FHM
