Wildshoekie gelukkige trekking - Jaggeweer met teleskoop.

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Wildshoekie gelukkige trekking - Jaggeweer met teleskoop.

Post by ROBBIE1 »

Een gelukkige klient van Widshoekie, sal die seisoen n nuwe Winchester wen. Keuse afhangende van beskikbaarheid, sal wees tussen n 308, 3006, 270 of 338.

Die teleskoop met ringe, asook n volledige motivering, word geborg deur ons mede forum lid en vriend, Kobus van der Berg, beter bekend as Jagtersreg motivering.

Besoek asb my facebook Die Wildshoekie Vleismark, share die post oor die trekking, bewerk wild by my, en staan die kans om die prys te wen. Daar is ook n troosprys vir bewerking vir die 2018 seisoen vir die 2 de plek trekking.

Sterkte vriende, mag die regte man of dame die wenner wees!!!
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Wildshoekie gelukkige trekking - Jaggeweer met teleskoop

Post by Ashley »

Wow!
Manne, julle moet maar stoei oor die troosprys...daai 338 het my naam op >:D
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
bush hat
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm

Re: Wildshoekie gelukkige trekking - Jaggeweer met teleskoop

Post by bush hat »

Ek sal dringend 'n bok by my mater moet gaan aflaai !!
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Wildshoekie gelukkige trekking - Jaggeweer met teleskoop

Post by Plaashaas »

Dis nice Robbie en Kobus.

Ek sal maar n springhaas bring vir verwerking.
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Wildshoekie gelukkige trekking - Jaggeweer met teleskoop

Post by Ashley »

Plaashaas wrote: Ek sal maar n springhaas bring vir verwerking.
:laugh: :laugh: Ek dink ek het ook n hoender of 2 wat in my erf rondhol..sien julle binnekort :laugh: :laugh:
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Wildshoekie gelukkige trekking - Jaggeweer met teleskoop

Post by Philip_R »

Robbie kan ek vir jou n karkas courier uit die kaap uit vir n inskrywing?

Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Wildshoekie gelukkige trekking - Jaggeweer met teleskoop

Post by Plaashaas »

Ashley wrote:
Plaashaas wrote: Ek sal maar n springhaas bring vir verwerking.
:laugh: :laugh: Ek dink ek het ook n hoender of 2 wat in my erf rondhol..sien julle binnekort :laugh: :laugh:
Sweet chilly cherry flatties ;D
User avatar
Bushwack
Full Member
Full Member
Posts: 151
Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm

Re: Wildshoekie gelukkige trekking - Jaggeweer met teleskoop

Post by Bushwack »

Philip_R wrote:Robbie kan ek vir jou n karkas courier uit die kaap uit vir n inskrywing?

Sent from my iPad using Tapatalk

++>:
Patrick Reynecke

Dream...Discover...Experience...
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Wildshoekie gelukkige trekking - Jaggeweer met teleskoop

Post by Hein22 »

Robbie, wat van ons wat nie die facebook ding doen nie? Kom ons net in berekening met die troosprys? :'(
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Wildshoekie gelukkige trekking - Jaggeweer met teleskoop

Post by Pvdw »

Ek verstaan dan nou nie lekker nie. Robbie het reeds die aansoek papiere vir my aan gestuur vir die 308. Kobus is al besig met die scope se montering ook :o :o :): ;D :)

Dankie Robbie, ons sien almal uit na die trekking 8)
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Wildshoekie gelukkige trekking - Jaggeweer met teleskoop

Post by ROBBIE1 »

Lekker laat julle my nou lag!

Vanoggend vleis op die vliegtuig laat sit Kaapstad toe Philip so ons kan plan maak ja!!

Wat die share betref sorry manne dis ongelukkig nou n reel. Skep maar n profiel Hein dis nie so erg nie eks erg BBT volgens my dogter, en ek kan dit hanteer, op n manier.........
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Wildshoekie gelukkige trekking - Jaggeweer met teleskoop

Post by JAGTERSREG-JRM »

Manne daardie gewere skiet n koekhou. Het nou die dag klient gehaat wat fotos aangestuur het met groepering met standaard fabrieks ammunisie en met 165 tot 220gr in die 30-06 groepeer hy bitter mooi.

165gr=10mm
220gr=18mm
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Wildshoekie gelukkige trekking - Jaggeweer met teleskoop

Post by ROBBIE1 »

Net n herhindering, julle manne MOET ASB DIE ADD SHARE.

Elize kyk die name van die manne wat dit share en slegs hulle kom op die trekkings lys.

groetnis.

Robbie.
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Wildshoekie gelukkige trekking - Jaggeweer met teleskoop

Post by Ferdi »

Vleis word bewerk en post is geshare op FB.
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

Re: Wildshoekie gelukkige trekking - Jaggeweer met teleskoop

Post by Kubus »

Jagtersreg: "Het nou die dag klient gehaat wat fotos aangestuur het"
Manne pasop om n klient te wees, dan word jy "gehaat"
Net n grappie
;D ;D ;D
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Wildshoekie gelukkige trekking - Jaggeweer met teleskoop

Post by JAGTERSREG-JRM »

Kubus wrote:Jagtersreg: "Het nou die dag klient gehaat wat fotos aangestuur het"
Manne pasop om n klient te wees, dan word jy "gehaat"
Net n grappie
;D ;D ;D

Haha dit gebeur as n man so vinnig tussen die werk deur gou n ietsie pos.........Manne word darm nie gehaat nie......Kan nie dieselfde se van ons CFR/Saps maters nie.......
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: Wildshoekie gelukkige trekking - Jaggeweer met teleskoop

Post by DanieDegenaar »

Jammer julle! Dis myne! Ek het darem al twee biertjies daar by Robbie gaan drink!
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Wildshoekie gelukkige trekking - Jaggeweer met teleskoop

Post by ROBBIE1 »

https://m.facebook.com/profile.php?id=8 ... __tn__=C-R

Manne en dames, ek hoop die link werk. Ek het my nou al moeg gespook om dit te laai hier.

Ek wil dan ook hier baie geluk se aan die wenners.

Baie dankie vir julle almal se ondetsteuning, dit word werklik opreg waardeer.

Baie dankie ook aan Kobus van JRM vir jou bydrae, waardeer my vriend.

Groetnis aan almal.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Wildshoekie gelukkige trekking - Jaggeweer met teleskoop

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dagse Manne,

Hiermee die link na die video:

https://www.youtube.com/watch?v=igq6FgNxzKM&t=6s
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Post Reply