Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
fluisterbuis
Newbie
Posts: 11 Joined: Thu Oct 19, 2017 8:58 am
Post
by fluisterbuis » Thu Oct 19, 2017 12:45 pm
Goeie middag mede jagters.
Ek is van Pietersburg
Jag met .30-06, al 10 spesies daarmee geskiet, van Springbok tot groot Eland bul
Eerste bok op 12 geskiet, 25duim Rooibak ram, sedertdien nog nie weer trofee geskiet nie
probeer om tenminste 3 keer 'n jaar te gaan jag
Parker
Sr. Member
Posts: 335 Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Post
by Parker » Thu Oct 19, 2017 1:11 pm
Welkom mede bosveld burger.
Stoot lood!
Jay Jay
Full Member
Posts: 199 Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Post
by Jay Jay » Thu Oct 19, 2017 1:15 pm
Hi, Baie welkom.
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
PWV
Hero Member
Posts: 7343 Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Post
by PWV » Thu Oct 19, 2017 2:07 pm
Welkom, fluisterbuis. Hoop jy geniet dit hier.
Chevvy SS
Hero Member
Posts: 3137 Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Post
by Chevvy SS » Thu Oct 19, 2017 4:24 pm
Welkom! Is dit nie 'n goeie Afrikaanse naam vir 'n knaldemper nie?
heywillie
Hero Member
Posts: 1184 Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Post
by heywillie » Thu Oct 19, 2017 4:41 pm
Baie welkom
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
PWV
Hero Member
Posts: 7343 Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Post
by PWV » Thu Oct 19, 2017 5:52 pm
Chevvy SS wrote: Welkom! Is dit nie 'n goeie Afrikaanse naam vir 'n knaldemper nie?
Die teenoorgestelde is 'n snaterbek!
JohanvB
Hero Member
Posts: 2592 Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Post
by JohanvB » Thu Oct 19, 2017 9:47 pm
PWV wrote: Chevvy SS wrote: Welkom! Is dit nie 'n goeie Afrikaanse naam vir 'n knaldemper nie?
Die teenoorgestelde is 'n snaterbek!
Hmmm..heelwat SNATERBEKKE, oppie skietbaan Saterdae oggende...en nee ek praat nie van die knal dempers nie..
Die met al die verskonings oor hoekom hulle so sleg skiet...ja ek is ook een van hulle..
JohanvB
Hero Member
Posts: 2592 Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Post
by JohanvB » Thu Oct 19, 2017 10:00 pm
Maar welkom hier...die ouens hier is nie te bad nie..