Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Nuwe lid

Post by naas222 »

Goeie dag.
Boer hier in Cullinan met lusern en Wagyu beeste. Dan ook n stukkie grond in die Warmbad omgewing.
Beesig om wild op die 500 ha te sit.
Sien die jakkals is baie so ook bruin haiena.
Al klaar blesbok verloor agv haiena.
Ek loer julle manne se raad twis en humor al lank dus aangesluit.. nou n roep kursus doen so gou as moontlik voor lamseisoen..
Dis maar my storie
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Nuwe lid

Post by Malan123 »

Welkom Naas
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1111
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Nuwe lid

Post by J le Roux »

Middag Naas. Baie welkom hier.

Ek het nie geweet wat Wagyu beesvleis is nie tot na ek by die kassiere moes omdraai om 'n stuk biltong moes terugvat rak toe. R800/kg!
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
Gideon Burger
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Tue May 30, 2017 4:44 pm

Re: Nuwe lid

Post by Gideon Burger »

Baie Welkom Naas
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Nuwe lid

Post by naas222 »

Ja kyk daai vleis is duur.. rib eye nou R2500/kg.
Dis mal... nog nooit geeet nie.. begin nou eers teel...
As jy dit google lyk dit lekker.
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1111
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Nuwe lid

Post by J le Roux »

Lyk my ek het 'n winskoop gemis met die biltong!
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Post Reply