Messor wrote:Nee wat, kry dan eerder 'n 300 WSM, jou opsies daarmee is net baie meer as in die 7 klas.japievan wrote:Dankie vir die terugvoer.
Ek vra maar op die stadium net uit nuuskierigheid. Kan nie nou nog 'n geweer koop nie, maar ken myself ook darem nou al. Sal seker daarop uit loop.
Messor: 350m is maar net 'n afstand wat ek nog gemaklik voel tans. Indien die kaliber dit toe laat, en ek op verder afstande kan begin oefen sal verder afstande volg.
Supacow: Ek het reeds 'n 270Win en skiet juis n 150gr SST/Interbond teen so 2850ft/s.
Gawie: Dankie dit is die sort inligting wat ek opsoek is na.
Messor: Kan nie genoeg met jou saam stem nie, maar 'n 270 raak ook alleen in die kluis.
Komponente, beskikbaarheid ens.
Ek stem.

