VERKOOP
Rudolph V1 6-24 x 5 T3 reticle in baie goeie toestand, enigste merk is op die sunshade se skroefdraad, dit het geen uitwerking op die op en afskroef nie
R5000-00 posgeld vir koper.
Rede vir verkoop, het 'n ander scope gekoop
Rudolph V1 6-24 x 50 T3 recticle - VERKOOP
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Rudolph V1 6-24 x 50 T3 recticle - VERKOOP
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Swede on Mon Oct 16, 2017 11:44 am, edited 1 time in total.
And as thy days, so shall thy strength be
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Rudolph V1 6-24 x 50 T3 recticle
Swede
Kan ek gou n maat van my kontak asb?
Hyt hierdie week hot en haar gesoek vir n V1
Ek kom terug na jou toe voor more oggend 10uur asb.
Kan ek gou n maat van my kontak asb?
Hyt hierdie week hot en haar gesoek vir n V1
Ek kom terug na jou toe voor more oggend 10uur asb.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Rudolph V1 6-24 x 50 T3 recticle
Goed Swede
Ek het met hom gepraat. Hy wil dit graag neem.
Ek PM jou vir details. Die arme ou is nie op die forum nie maar hopenlik sluit hy nou aan as hy sien watse smart mense hier op die forum is.
Baie dankie
Dirk
Ek het met hom gepraat. Hy wil dit graag neem.
Ek PM jou vir details. Die arme ou is nie op die forum nie maar hopenlik sluit hy nou aan as hy sien watse smart mense hier op die forum is.
Baie dankie
Dirk
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Rudolph V1 6-24 x 50 T3 recticle
Dus regso PM my al die besonderhede
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Rudolph V1 6-24 x 50 T3 recticle
PM gestuur
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain