Hello aan almal
Nicol hierso, soms uit die droë karoo en ander kere uit die Strate van Pretoria.
Rede vir dit is omdat my ouers boer in Carnarvon en ek voltyds swot by die Universiteit van Pretoria.
Ek het die afgelope jaar 'n absolute passie vir jakkalsjag ontwikkel en spandeer meeste van my tyd op die plaas besig om hulle te roep of te soek. Dit het begin met 'n bluetooth speaker en die buurman se skietstoel wat toe tot werklike goeie sukses gelei het danksy die soektogte vir hul gate deur die dag.
Ek is nog redelik jonk en is altyd op vir iets nuuts leer. Ek geniet die forum, al het ek hom seker eers 'n maand terug ontdek.
Ek besit 'n Sako .243 en wag vir my lisensie vir 'n Sako TRG 22 (.308)
Vriendelike groete
Nuwe Lid
- nicolvisagie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Sun Oct 01, 2017 12:58 am
Nuwe Lid
I'm always pursuing the next dream, hunting for the next truth.-Stanley Kramer
SAKO TRG 22 (.308)
HOWA 1500 HOGUE Varmint (.243AI)
SAKO TRG 22 (.308)
HOWA 1500 HOGUE Varmint (.243AI)
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Nuwe Lid
Baie welkom Nicol! hier is baie jakkals jagters, jy gaan dit baie geniet
And as thy days, so shall thy strength be
-
Maartin
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Nuwe Lid
welkom hier. lekker saam gesels
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
