JD Robertson mes

Enige iets tov messe.
Post Reply
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

JD Robertson mes

Post by J le Roux »

Naand menere

Ek het hierdie mes die naweek by n stalletjie raakgel(k)oop en hy het met my gepraat. Dit blyk 'n handgemaakte mes deur JD Robertson, maar ek is nie bekend met sy werk nie. Die mes voel of hy vir my hand pasgemaak is! Ek plaas fotos indien emige iemand inligting oor die mesmaker het of insette wil lewer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: JD Robertson mes

Post by Johan Nel »

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: JD Robertson mes

Post by J le Roux »

Dankie Johan. Ek sukkel met FB, maar ek sal iemand kry om vir my oop te maak.

Groete
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Post Reply