Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
Iets vir die Remington manne.
https://www.remington.com/custom-shop/c ... heep-rifle
https://youtu.be/5uDji3VbVD0
Met n vleisie...

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
Goeie otter. .het jy daai skieter se prys gesien 
Just smile and wave boys 
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
Nella wrote:Goeie otter. .het jy daai skieter se prys gesien
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
$5800.Nella wrote:Goeie otter. .het jy daai skieter se prys gesien
Met n vleisie...
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
Maar dit is iets spesiaal
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- BSniperEM
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Sun Jul 09, 2017 12:31 pm
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
Smart... maar daai roer gaan seker R100k plus kos as hy ooit hier n winkel rak moet sien

Bacon fact #14 - Bacon is healthier than Crystal Meth!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
Laat die wild pryse nou so raak dat ons 100k vir n roer betaal om skaap te jag.
Kan dit al sien...
November issue van Suider afrika pleinvee jagter 2018..
So breek die dag aan waarna ons manne al n ruk uitsien, vandag voor son op vat ons die lang pad van JHB af vrystaat toe. Tokkie het gister al van die kaap af deur gekom en Piet vlieg nou van PE af Bloemfontein toe vir die groot jag, die bakkies staan al van Vrydag af gepak en reg om te ry.
Half 8 stop ons gou om die V6 vol te maak en n vinnige wimpy te slaan voor die laaste end plaas toe en die manne kan amper nie meer hul opgewondinheid binne hou nie. Vir Tokkie is die n spesiale jag want hy het sopas sy nuwe remington skaapjagter in 400WM gekry wat hy meer as 3 jaar voor gewag het, direk uit die US met 333gr mono koels wat net vir hom gamaak is deur Johhny Srpinkaan.
Net na 12 stop ons voor die lodge van "big ass sheep" waar die baie bekwame PSW of dan nou profesionele skaap wagter Karabo ons groet en help af laai. Die manne kan nie meer wag nie en ons is dadelik skietbaan toe om.seker te maak alles is reg.
Paar vinnige skote en Karabo en al die jagters is gelukkig met hul skiet ysters. Karabo se vir ons dat die skape bq wild is die tyd van die jaar agv die baie reen wat hulle gehad het en dat hulle gereeld gedip word maar hy is seker ons sal reg kom, sien die man het groot geword hier in skaapland en hy ken n skaap se tricks. Die son sit nou lekker hoog en Karabo se ons moet eers n stukkie eet en bq rus voor die jag, met die manne wat nou net wil jag gaan dit maar taai maar ons kry darrem so stukke exotiese springbok fillet geeet.
Net na 3 is ons agter op die cruiser met Karabo op die neus van die cruiser om die jag aan die gang te kry, so 3 hekke en ons is deur die huiskamp in die jagkamp. Dit gaan maar moeilik want die goeie reen en al die skaapstront maak die kamp baie glad en nou en dan wil die cruiser net vas sit.
Nie 10min na ons laaste vassit episode nie en n monster Merino staan vir ons en kyk, Karabo is op die verkyker en bevestig die is n shooter en Tokkie moet reg maak. Een probleem wat ons het is die Merino hrt nie so groot geword omdat hy dom is nie en hy hou die heeltyd die drukgang tussen homself en die cruiser en tokkie kan net nie n skoot kry nie. Karabo se vir die drywer om stadig om die gang te ry sodat hy en Tokkie kan af spring en as hulle af is moet die cruiser net aan hou ry sodat die Merino nou dink die cruiser gaan huis toe.
So gese en daar spring die manne af en die Merino staan en kyk hoe die cruiser huis se kant toe ry, van die stoor af kan ons sien hie goed Karabo hierdie skape ken en met so hand vol stront wat hy teen die krip se kant gooi spring die skaap om en bekyk die geraas en dit is net die kans wat Tokkie voor wag, nog voor die skaap weet wat aan gaan klap die 400WM skaapgun en die 333gr sprinkaan koel tref die skaap mooi agter die blad. In n oog winkel spring die skaap weg en hardloop vir al wat hy kan. Die manne by die stoor is net so opgewonde soos Tokkie maar Karabo se hulle mort die skaap so 5min gee om rustig te raak voor hulle hom soek. By die plak waar die skaap gestaan het kry die manne goeie bloed teen die hekpaal en Tokkie is baie verlig, nie 40m verder nie le Tokkie se merino langs n voerbak en wag vir hom.
High5s en drukkies is in die orde van die dag en almal is saam met Tokkie opgrwonde oor die trofee, n paar vinnige fotos en almal is weer op die cruiser reg vir die volgende challenge

Last edited by Capt. Yoda on Fri Oct 06, 2017 9:22 am, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1185
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
Capt. Oblivious wrote:Laat die wild pryse nou so raak dat ons 100k vir n roer betaal om skaap te jag.
Kan dit al sien...
November issue van Suider afrika pleinvee jagter 2018..
So breek die dag aan waarna ons manne al n ruk uitsien, vandag voor son op vat ons die lang pad van JHB af vrystaat toe. Tokkie het gister al van die kaap af deur gekom en Piet vlieg nou van PE af Bloemfontein toe vir die groot jag, die bakkies staan al van Vrydag af gepak en reg om te ry.
Half 8 stop ons gou om die V6 vol te maak en n vinnige wimpy te slaan voor die laaste end plaas toe en die manne kan amper nie meer hul opgewondinheid binne hou nie. Vir Tokkie is die n spesiale jag want hy het sopas sy nuwe remington skaapjagter in 400WM gekry wat hy meer as 3 jaar voor gewag het, direk uit die US met 333gr mono koels wat net vir hom gamaak is deur Johhny Srpinkaan.
Net na 12 stop ons voor die lodge van "big ass sheep" waar die baie bekwame PSW of dan nou profesionele skaap wagter Karabo ons groet en help af laai. Die manne kan nie meer wag nie en ons is dadelik skietbaan toe om.seker te maak alles is reg.
Paar vinnige skote en Karabo en al die jagters is gelukkig met hul skiet ysters. Karabo se vir ons dat die skape bq wild is die tyd van die jaar agv die baie reen wat hulle gehad het en dat hulle geteeld gedip word maar hy is seker ons sal reg kom, sien die man het groot geword hier in skaapland en hy ken n skaap se tricks. Die son sit nou lekker hoog en Karabo se ons moet eers n stukkie eet en bq rus voor die jag, met die manne wat nou net wil jag gaan dit maar taai maar ons kry darrem so stukke exotiese springbok fillet geeet.
Net na 3 is ons agter op die cruiser met Karabo op die neus van die cruiser om die jag aan die gang te kry, so 3 hekke en ons is deur die huiskamp in die jagkamp. Dit gaan maar moeilik want die goeie reen en al die skaapstront maak die kamp baie glad en nou en dan wil die cruiser net vas sit.
Nie 10min na ons laaste vassit episode nie en n monster Merino staan vir ons en kyk, Karabo is op die verkyker en bevestig die is n shooter en Tokkie moet reg maak. Een probleem wat ons het is die Merino hrt nie so groot geword omdat hy dom is nie en hy hou die heeltyd die drukgang tussen homself en die cruiser en tokkie kan net nie n skoot kry nie. Karabo se vir die drywer om stadig om die gang te ry sodat hy en Tokkie kan af spring en as hulle af is moet die cruiser net aan hou ry sodat die Merino nou dink die cruiser gaan huis toe.
So gese en daar spring die manne af en die Merino staan en kyk hoe die cruiser huis se kant toe ry, van die stoor af kan ons sien hie goed Karabo hierdie skape ken en met so hand vol stront wat hy teen die krip se kant gooi spring die skaap om en bekyk die geraas en dit is net die kans wat Tokkie voor wag, nog voor die skaap weet wat aan gaan klap die 400WM skaapgun en die 333gr sprinkaan koel tref die skaap mooi agter die blad. In n oog winkel spring die skaap weg en hardloop vir al wat hy kan. Die manne by die stoor is net so opgewonde soos Tokkie maar Karabo se hulle mort die skaap so 5min gee om rustig te raak voor hulle hom soek. By die plak waar die skaap gestaan het kry die manne goeie bloed teen die hekpaal en Tokkie is baie verlig, nie 40m verder nie le Tokkie se merino langs n voerbak en wag vir hom.
High5s en drukkies is in die orde van die dag en almal is saam met Tokkie opgrwonde oor die trofee, n paar vinnige fotos en almal is weer op die cruiser reg vir die volgende challenge
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- DiscoBiscuit
- Full Member

- Posts: 201
- Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
Wag vir deel 2 waar Piet die Swartkop Dorper omdop

Sent from my iPad using Tapatalk

Sent from my iPad using Tapatalk
Herman Louw
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
En die min kaliber vir skaapjag soos voorgestel deur die Herstigde Skaapjag Vereeniging Van RSA
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
Hierdie sal seker 'n 270 Win wees, hy het immers sy faam verwerf van/deur 'n skaapjagter (Jack O'Connor).Supacow wrote:En die min kaliber vir skaapjag soos voorgestel deur die Herstigde Skaapjag Vereeniging Van RSA
http://www.chuckhawks.com/sheep_cartridges.htm
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
Sjoe, dis darem lekker dat daar manne is met so baie vrye tyd om nog sulke k@kpraat stories uit te dink!
Great Capt.!!! Ek het nou geskater vd lag!!!
Cheers.

- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
Kaptein, ek vermoed jou storie is nie feitelik akkuraat nie... Cruisers sit nie vas nie.
Lekker nou gelag...

Lekker nou gelag...
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
- CJNaude
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Thu Aug 25, 2016 7:24 am
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
lekker lag ek nou
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
BRNO No2 .22LR
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
Geen goeie storie begin met "hou vas my slaai nie"
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
Pikante stukkie leesstof gewees hierdie. Wanneer gaan jy begin publiseer? Ek het nou my gat af gelag hier. Thanks Cappie!Capt. Oblivious wrote:Laat die wild pryse nou so raak dat ons 100k vir n roer betaal om skaap te jag.
Kan dit al sien...
November issue van Suider afrika pleinvee jagter 2018..
So breek die dag aan waarna ons manne al n ruk uitsien, vandag voor son op vat ons die lang pad van JHB af vrystaat toe. Tokkie het gister al van die kaap af deur gekom en Piet vlieg nou van PE af Bloemfontein toe vir die groot jag, die bakkies staan al van Vrydag af gepak en reg om te ry.
Half 8 stop ons gou om die V6 vol te maak en n vinnige wimpy te slaan voor die laaste end plaas toe en die manne kan amper nie meer hul opgewondinheid binne hou nie. Vir Tokkie is die n spesiale jag want hy het sopas sy nuwe remington skaapjagter in 400WM gekry wat hy meer as 3 jaar voor gewag het, direk uit die US met 333gr mono koels wat net vir hom gamaak is deur Johhny Srpinkaan.
Net na 12 stop ons voor die lodge van "big ass sheep" waar die baie bekwame PSW of dan nou profesionele skaap wagter Karabo ons groet en help af laai. Die manne kan nie meer wag nie en ons is dadelik skietbaan toe om.seker te maak alles is reg.
Paar vinnige skote en Karabo en al die jagters is gelukkig met hul skiet ysters. Karabo se vir ons dat die skape bq wild is die tyd van die jaar agv die baie reen wat hulle gehad het en dat hulle gereeld gedip word maar hy is seker ons sal reg kom, sien die man het groot geword hier in skaapland en hy ken n skaap se tricks. Die son sit nou lekker hoog en Karabo se ons moet eers n stukkie eet en bq rus voor die jag, met die manne wat nou net wil jag gaan dit maar taai maar ons kry darrem so stukke exotiese springbok fillet geeet.
Net na 3 is ons agter op die cruiser met Karabo op die neus van die cruiser om die jag aan die gang te kry, so 3 hekke en ons is deur die huiskamp in die jagkamp. Dit gaan maar moeilik want die goeie reen en al die skaapstront maak die kamp baie glad en nou en dan wil die cruiser net vas sit.
Nie 10min na ons laaste vassit episode nie en n monster Merino staan vir ons en kyk, Karabo is op die verkyker en bevestig die is n shooter en Tokkie moet reg maak. Een probleem wat ons het is die Merino hrt nie so groot geword omdat hy dom is nie en hy hou die heeltyd die drukgang tussen homself en die cruiser en tokkie kan net nie n skoot kry nie. Karabo se vir die drywer om stadig om die gang te ry sodat hy en Tokkie kan af spring en as hulle af is moet die cruiser net aan hou ry sodat die Merino nou dink die cruiser gaan huis toe.
So gese en daar spring die manne af en die Merino staan en kyk hoe die cruiser huis se kant toe ry, van die stoor af kan ons sien hie goed Karabo hierdie skape ken en met so hand vol stront wat hy teen die krip se kant gooi spring die skaap om en bekyk die geraas en dit is net die kans wat Tokkie voor wag, nog voor die skaap weet wat aan gaan klap die 400WM skaapgun en die 333gr sprinkaan koel tref die skaap mooi agter die blad. In n oog winkel spring die skaap weg en hardloop vir al wat hy kan. Die manne by die stoor is net so opgewonde soos Tokkie maar Karabo se hulle mort die skaap so 5min gee om rustig te raak voor hulle hom soek. By die plak waar die skaap gestaan het kry die manne goeie bloed teen die hekpaal en Tokkie is baie verlig, nie 40m verder nie le Tokkie se merino langs n voerbak en wag vir hom.
High5s en drukkies is in die orde van die dag en almal is saam met Tokkie opgrwonde oor die trofee, n paar vinnige fotos en almal is weer op die cruiser reg vir die volgende challenge
Kriek
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
Kaptein
Dit was die beste op die forum in 'n lang tyd.

- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
Nou het ek lekker gelag.Capt. Oblivious wrote:Laat die wild pryse nou so raak dat ons 100k vir n roer betaal om skaap te jag.

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
Capt,
Daar is niks fout met jou verbeelding nie... Jy skryf n lekker storie.
Al probleem is dat skaap prys ook so hoog is. Al wat ek in die toekoms sal kan jag, is 'voelgriep hoenders' in Countyfair se hokke.
Groete
Sent from my LG-H870 using Tapatalk

- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
Voeg gerus vlg keer by dat die boer voorskryf die skaap se wol moet eers afgeskeer word voor hulle 'n skoot kan inkry. Wolprys is nou beter as waarvoor hy hulle vir akkomodasie op die plaas kan vra.

-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
Lekker Cappie, het nou lekker gelag. Hoe het die ou mense gese "as praat bossies was! Was jy lankal 3 keer deur die skaap se h@l".
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Remington 700 Ultimate Sheep Rifle
Lekker gelag dankie vir die goeie jag verhaal
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp