BASA shoot 16 September 2017
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: BASA shoot 16 September 2017
Ek wil so bietjie begin "oefen" met my 375H&H, maar wil nie my jag ammo gebruik nie. Ek het nog 'n klomp Sierra 200gr en Hornady 235gr koeëls wat op die rak lê wat ek wil gebruik vir oefen, asook Hornady GDX 300gr. Wat ek verstaan vir kompetisie is daar 'n minimum energie wees vir elke kaliber. Wat is die minimum vir die 375? Ek neem aan dit is gewig van die koeël en die spoed.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA shoot 16 September 2017
Moenie met ligte koeels daar aankom nie... die manne hou nie daarvan nie... die doel is om Grootwild jag te simuleer.
Maar as jy nie anders kan nie. Jy moet jou gewig koeel en daar word 'n skoot oor die chronograaf geskiet. So dit gaan basies net teen jouself tel.
Maar kom skiet saam! Dis erg lekker. Die scoring zones is KLEI N

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: BASA shoot 16 September 2017
Ek sal dan met die 300gr daar aankom. Sal met die ligte koeëls eers oefen. 
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA shoot 16 September 2017
Klink goed

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: BASA shoot 16 September 2017
As ek met Deon praat oor ligte koëels kan ek sommer so oor die foon sien hy begin frons en sy m#%r liggies strip
Kriek
Kriek
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA shoot 16 September 2017
Bwahahahahaha 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA shoot 16 September 2017
Giepie, vir besoekers is daar nie regtig minimum koeel gewig nie maar as jy dit doen dit om jouself te toets teen grootwild scenarios dan doen jy jouself onguns.
Die scoring werk teen score tyd en energie so hoe meer jou energie hoe groter is jou handicap. Boek 25 November in jou dagboek en kom geniet die dag saam ons maar wees gewaarsku dit is baie verslawend!
Die scoring werk teen score tyd en energie so hoe meer jou energie hoe groter is jou handicap. Boek 25 November in jou dagboek en kom geniet die dag saam ons maar wees gewaarsku dit is baie verslawend!
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: BASA shoot 16 September 2017
Sal graag wil, maar ongelukkig het ek reeds iets aan dan. Maar ek gaan begin oefen. 
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA shoot 16 September 2017
Oefen is deel van die lekker. Maar enige iemand is welkom. Hoe ervare of onervare jy ookal mag wees! Handige tegnieke is om te leer om jou magasyn vinnig te laai vanuit jou ammo belt. En dan 95% skote is uit die vuis. Weet ook waar skiet jou geweer van 5 tot 70m. Dit als help