Middag Kêrels.
Nuut hier by julle.
Het inligting oor 243 AI gesoek en hier uitgekom.
Stuur my Savage Mod 12 VLP 243 binne die volgende week of so na True Worx toe vir die Ackley omskakeling.
Sien uit om te leer hier onder andere by die manne wat 243 AI skiet.
Verder skiet ek 308, 223,25-06 en beplan n 375 Cheytac.
Lekker dag verder vir julle!
Nuwe Lid
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Hein.
Vertel ons bietjie meer van daai 26-06 van jou.
Vertel ons bietjie meer van daai 26-06 van jou.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Hein200
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Fri Sep 29, 2017 2:16 pm
Re: Nuwe Lid
Dis n Sako 85 Hunter, laai hom Nosler 115 gr BT teen 3050 fps met n Swarovski Z3 4-12x50 BRX.
Baie lekker roer!
Baie lekker roer!
-
Hein200
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Fri Sep 29, 2017 2:16 pm
Re: Nuwe Lid
TikfoutGawie(13mm) wrote:Welkom Hein.
Vertel ons bietjie meer van daai 26-06 van jou.
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Nuwe Lid
Nee, nie nog 'n Hein nie!
Welkom hier.
As jy daardie Savage ingee om te Ackley, sê vir Izak hy moet al die pad smile as hy aan hom werk
Hoop jy geniet die forum.
Kriek
Welkom hier.
As jy daardie Savage ingee om te Ackley, sê vir Izak hy moet al die pad smile as hy aan hom werk
Hoop jy geniet die forum.
Kriek
-
Hein200
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Fri Sep 29, 2017 2:16 pm
Re: Nuwe Lid
Dankie Kriek ek sal die boodskap so oordra aan Izak! 