SD punte vir 9mm?
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: SD punte vir 9mm?
Kristof
Ek het nog slegs 9mm gelaaide Peregrine tee gekom.
Is daar 357Mag ook beskikbaar in reeds-gelaaide ammo?
Ek het nog slegs 9mm gelaaide Peregrine tee gekom.
Is daar 357Mag ook beskikbaar in reeds-gelaaide ammo?
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Kristof A
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Tue Aug 13, 2013 2:34 pm
Re: SD punte vir 9mm?
Manne,
Jammer ek kom nou eers terug na julle toe maar my bord is net so groot en met die Gong Shoot en HuntEx wat om die draai is, is hy nog als vol. Ook, vra ek omverskoning dat ek almal so in een plasing op die selfde tyd antwoord.
@Rater
Dankie vir jou inligting. Die lucky Gunner link is baie insiggewend.
Ek sal verseker kyk om die “5-SHOT Penetration, Expantion DIA en Velocity” toets te kan gaan doen. Ek kan net nie se wanneer dit gaan wees nie. Maar wanneer ek dit wel kan gaan doen sal ek die resultate op die draad sit.
@Alwin,
Dankie vir jou insette ook, ek neem kennis daarvan ek sal vir jou meer inligting deur gee soos wat ek dit kan kry. Die gelatien blokke verkleur elke keer wat mens dit oor mould en word naderhand baie geel wat dus vir n foto’s nie moontlik is om te sien nie. Omrede die 10% gelatien blokke nie so maklik en goedkoop bekombaar is nie het ons glad nie n groot hoeveelheid daarvan nie.
Ek was gelukkig om die gebruik van die hoespoed kamera werk gratis te kon kry en het daarvoor die gelatien blokke gespaar daarvoor.
@Duane@480BC
Ek is glad nie n kenner op handwapens nie, het self nou n G19 gekoop en wag nog vir die lisensie so wil self n bietjie IPSC begin skiet vir die lekkerte so ek het maar gou n kenner gebel en by hom ook gehoor. Sy antwoord het vir my darem logies sin gemaak deur om te se “Hy het gese indirek gaan n swaarder koeel wel minder spoed verloor (Persentasie gewys) maar net om dat hy reeds op die agtervoet is met spoed so hy het nie veel om te verloor nie waar die ligter koeel begin met meer spoed so eindig oor n afstand met meer spoed as wat die 147gr sal. Ek het dit self ook gaan naslaan met die hulp van QL. (Ek hoop dit help)
Neem asb ook net in ag dat die n vinnige vergelyking was,
Let wel asb op dat die 100gr nog steeds +-55 fps vinniger by die 50m merk aan kom as wat die 147gr doen.
@Ashley
Die plan was om al die handwapen calibers te gelaai het, maar die jag geweer ammunisie het toe voorkeer gekry bo die handwapens wat seker verstaanbaar is uit n besigheid oog punt. 357 Mag sal dus nog gedoen word maar ek skat seker eers na die jag seisoen.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete
Kristof Aucamp
Kristof Aucamp
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: SD punte vir 9mm?
Yes manne.
Ek wil gou weer hierdie draad oopmaak;
Ek wil asb hoor hoe voel julle oor die Golden Sabre van Remington?
Dit is nogal volop beskikbaar, en as hy mooi mushroom lyk hy vir my heel skadelik. Maar n paar "issues" wat ek het;
1. Van die ongeveer 10 Youtube videos wat ek al gekyk het wys amper helfde van hulle dat die punt gereeld "core/jacket seperation" beleef.
2. Sy prys staan nou al op so R600/25.
Is dit n premium SD punt of nie.., of is dit net n geval waar mens nie te veel in die bemarkings"hype" moet vaskyk nie en meer oor skootplasing worry..?!

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: SD punte vir 9mm?
Ashley, as ek iemand moet skiet wil ek soveel skade maak as moontlik as dit betekn dat die core jacket seperation binne die persoon meer skade maak werk dit vir my. As jy regtig gepla is oor penetrasie hoekom laai jy nie een soft en een solid nie want die manne wat moeilikheid maak oor die winter hou daarvan om paar lae klere aan te sit plus leer baadjie.
Last edited by Frederik on Tue Sep 26, 2017 3:51 pm, edited 1 time in total.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: SD punte vir 9mm?
Ek het met 'n gesukkel Hornady XTP 115gr gekry teen R470/100.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: SD punte vir 9mm?
Daai is n goeie prys. Klink of daar Winchester Rangers ingekom het by Camdix man het gepraat van R600/50Hein M. wrote:Ek het met 'n gesukkel Hornady XTP 115gr gekry teen R470/100.
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: SD punte vir 9mm?
Hein, waar het jy die deal geslaan of was dit daai once in a lifetime nommer?Hein M. wrote:Ek het met 'n gesukkel Hornady XTP 115gr gekry teen R470/100.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: SD punte vir 9mm?
Kom ek se so m.b.t. kalibrering van gelatien: vat 'n rondte van iets wat jy by 'n winkel gekoop het, bv. Ranger T's, dan skiet jy een skoot in jou blok in. Daarna kan jy maar bos gaan met jou eie ladings. Einde van die dag neem jy 'n fototjie en dan kan jy gaan sommetjies maak want jy weet op die internet het die Ranger T 14 duim gepenetreer maar vir jou het hy 15 duim gepenetreer. So dan deel jy 14/15 en maal daai getal met jou tuisgebakte rondtes om te weet wat dit op die internet-gel sou gedoen het.
Wat die vervorming van die koeel self betref, weet ek nie of die styfgeit van die gel 'n verskil maak nie, so laat weet iemand my maar.
Al wat ek weet is ek het haelgeweer patrone wat ek sel gelaai het wat al drie jaar in my kluis le en nog elke een wat ek geskiet het, het afgegaan en 'n helse lawaai en 'n groot gat gemaak. En daai goeters is baie makliker om nat te kry omdat hulle net 'n ou papiertjie voor-in het. Ek sou natuurlik nie ingat wees met die tipe slagdoppie wat ek op my SV rondtes sit nie. Ek sou eerder CCI gebruik as S&B want so een uit 'n duisend S&B slagdoppies wil net nie werk nie. En ek het dit nog nooit met CCI oorgekom nie. Maar hier waar ek woon kan ek dubbel soveel S&B's koop as CCI vir dieselfde geld.

Of so iets
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: SD punte vir 9mm?
Probeer vir Safari & Outdoor. Hulle het gewoonlik van die goed in voorraad.Springkudu wrote:Hein, waar het jy die deal geslaan of was dit daai once in a lifetime nommer?Hein M. wrote:Ek het met 'n gesukkel Hornady XTP 115gr gekry teen R470/100.
Of so iets
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: SD punte vir 9mm?
By Camdix in Jhb. Die ou daar het genoem dat hy nog 'n paar pakkies punte het. So bel maar as jy soek. Ek het maar 200 gevat... Hulle het wel baie patrone. Ek het nogal gesukkel om die verskil tussen punte (bullets) en patrone (ammunisie) te verduidelikSpringkudu wrote:Hein, waar het jy die deal geslaan of was dit daai once in a lifetime nommer?Hein M. wrote:Ek het met 'n gesukkel Hornady XTP 115gr gekry teen R470/100.
Mooi aand!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: SD punte vir 9mm?
LuanLUAN wrote:Daai is n goeie prys. Klink of daar Winchester Rangers ingekom het by Camdix man het gepraat van R600/50Hein M. wrote:Ek het met 'n gesukkel Hornady XTP 115gr gekry teen R470/100.
Skuus. Moes genoem het - dit wat ek gekoop het is net punte - nie gelaaide ammo nie... Is daai Rangers gelaaide ammunisie?
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: SD punte vir 9mm?
Dis alreeds 'n goeie prys VOORDAT mens besef die ander SV pakkies had net 25 in.LUAN wrote:Daai is n goeie prys. Klink of daar Winchester Rangers ingekom het by Camdix man het gepraat van R600/50Hein M. wrote:Ek het met 'n gesukkel Hornady XTP 115gr gekry teen R470/100.
Of so iets
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: SD punte vir 9mm?
Wou se daai prys is te goed. Het vergeet die draad gaan oor die koeels en nie die rondtes. Ja die prys is vir die ranger rondtes nog nooit die los ranger koeels gehoor of sien van.Hein M. wrote:LuanLUAN wrote:Daai is n goeie prys. Klink of daar Winchester Rangers ingekom het by Camdix man het gepraat van R600/50Hein M. wrote:Ek het met 'n gesukkel Hornady XTP 115gr gekry teen R470/100.
Skuus. Moes genoem het - dit wat ek gekoop het is net punte - nie gelaaide ammo nie... Is daai Rangers gelaaide ammunisie?
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: SD punte vir 9mm?
Net ter vergelyking, ek het die afgelope week 'n paar Winchester Ranger T-series 127gn +P+ patrone gekoop. Dit het my R540/50 gekos, dus net minder as R11/patroon. Ek kon dit vir R500 gekry het, maar moes dan bobbejaansberg se middedorp toe ry, en dit was nie 'n opsie nie.
Dis steeds duur in vergelyking met selfgelaaide skyfskiet-patrone, maar heel skaflik in vergelyking met die komponent-koste van selfgelaaide SV ammu. (Onthou om nuwe doppies se prys te gebruik.)
Ek glo ook nie dis moontlik om die Ranger T se verrigting te ewenaar met herlaaide patrone nie. Hulle is ook in 147gn (T-series) beskikbaar, wat ook 'n goeie keuse is.
Koop gou terwyl die winkels nog voorraad het, volgende week is dit weer hoendertande tot die volgende besending inkom.
Dis steeds duur in vergelyking met selfgelaaide skyfskiet-patrone, maar heel skaflik in vergelyking met die komponent-koste van selfgelaaide SV ammu. (Onthou om nuwe doppies se prys te gebruik.)
Ek glo ook nie dis moontlik om die Ranger T se verrigting te ewenaar met herlaaide patrone nie. Hulle is ook in 147gn (T-series) beskikbaar, wat ook 'n goeie keuse is.
Koop gou terwyl die winkels nog voorraad het, volgende week is dit weer hoendertande tot die volgende besending inkom.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: SD punte vir 9mm?
Ja dit is duur maar gaan nogsteeds goedkoper uitwerk as wat jy n sekere groenpunt moet gebruik om te herlaai
Ek het n toets gesien waar hulle op die slotsom kom dat die 147gr rangers beter vaar as die 127gr. Sal graag van hulle wil kry.
Ek het n toets gesien waar hulle op die slotsom kom dat die 147gr rangers beter vaar as die 127gr. Sal graag van hulle wil kry.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: SD punte vir 9mm?
More julleHein M. wrote:Ek het met 'n gesukkel Hornady XTP 115gr gekry teen R470/100.
Ek het wel vergeet om te noem ddat dit gelaaide ammo is wat ek na verwys.
Die Golden Sabers lyk redelik giftig, en ek moet nogal met Frederik saam stem...;
as daai punt minstens sy 12-15'' penetreer, en hy spat in stukke en maak tonne skade, dan het hy seker sy werk gedoen.
Die Rangers is natuurlik seker die beter ene.
Maar ek dink ook soos in meeste gevalle; as die koeel tref waar hy moet gaan hy skade maak.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: SD punte vir 9mm?
Soek ook met 'n seer hartLUAN wrote:Ja dit is duur maar gaan nogsteeds goedkoper uitwerk as wat jy n sekere groenpunt moet gebruik om te herlaai![]()
Ek het n toets gesien waar hulle op die slotsom kom dat die 147gr rangers beter vaar as die 127gr. Sal graag van hulle wil kry.
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: SD punte vir 9mm?
Dis nou wat ek dra vir SD. Hulle is maar duur, R675/20.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: SD punte vir 9mm?
Opgespoor vir R600.Hein M. wrote:Soek ook met 'n seer hartLUAN wrote:Ja dit is duur maar gaan nogsteeds goedkoper uitwerk as wat jy n sekere groenpunt moet gebruik om te herlaai![]()
Ek het n toets gesien waar hulle op die slotsom kom dat die 147gr rangers beter vaar as die 127gr. Sal graag van hulle wil kry.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: SD punte vir 9mm?
Mag ek vra waar?LUAN wrote: Opgespoor vir R600.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: SD punte vir 9mm?
Sal ook graag wil weet!Eduard Venter wrote:Mag ek vra waar?LUAN wrote: Opgespoor vir R600.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: SD punte vir 9mm?
Gaan julle dit laat stuur met Ram? Dis n winkel in die oos kaap
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: SD punte vir 9mm?
Wie van julle kan dalk komentaar lewer oor die RangerT 127gr +P+...
Ek lees hulle is baie warm gelaai, en redelik oor max druk.
Meeste sê hulle dra slegs vir SD, want herhaalde gebruik / skiet van die rondtes verniel gewere. Dit is wel Amerikaanse forums...
Wie van julle gebruik dit, en hoe vind julle die rondtes?
Ek lees hulle is baie warm gelaai, en redelik oor max druk.
Meeste sê hulle dra slegs vir SD, want herhaalde gebruik / skiet van die rondtes verniel gewere. Dit is wel Amerikaanse forums...
Wie van julle gebruik dit, en hoe vind julle die rondtes?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: SD punte vir 9mm?
Ek het 'n klompie Rangers (NIE T-Series nie). Hulle maks druk is ook ongeveer 42000PSI. So basies 20% bo die maksimum SAAMI druk vir 9mm. Glocks hanteer dit goed en meeste ander moderne pistole sal ook. Maar hy is nogal woelig. Ek sou in die vervolg eerder 'n 147gr teen laer druk wou gebruik indien moontlik.Ashley wrote:Wie van julle kan dalk komentaar lewer oor die RangerT 127gr +P+...
Ek lees hulle is baie warm gelaai, en redelik oor max druk.
Meeste sê hulle dra slegs vir SD, want herhaalde gebruik / skiet van die rondtes verniel gewere. Dit is wel Amerikaanse forums...
Wie van julle gebruik dit, en hoe vind julle die rondtes?
Of so iets
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: SD punte vir 9mm?
Skiet hulle in my G19 darem nog nie opgeblaas. Hulle loop net so oor 1200fps.Ashley wrote:Wie van julle kan dalk komentaar lewer oor die RangerT 127gr +P+...