Goeie dag.
Ek het 'n splinternuwe Ruger M77 MkII All Weather in 280 Rem kaliber wat ek wil verkoop. Die geweer is nog nooit geskiet nie en kom kompleet met sy box,scoperinge en alle papiere. Daar is slegs 'n teleskoop gemonteer wat ek sal afhaal of kan oor onderhandel. Ek soek R15 000-00 vir die geweer en RAM koste is vir die koper. Behoorlik goedgekeurde stoorpermit sal oorweeg word.
Kontak my op 08277ses1sewe89.
Ruger M77 MkII All weather 280Rem. VERKOOP
- HFC
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 23, 2011 5:42 pm
Ruger M77 MkII All weather 280Rem. VERKOOP
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by HFC on Sun Oct 15, 2017 6:59 pm, edited 3 times in total.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Ruger M77 MkII All weather 280Rem
Ai waar was die roer 3 jaar terug toe ek gesoek het.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Ruger M77 MkII All weather 280Rem
Twist rate, seker 1 in 9.5"?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- HFC
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 23, 2011 5:42 pm
Re: Ruger M77 MkII All weather 280Rem
Ja , sover ek weet is dit korrek.
- HFC
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 23, 2011 5:42 pm
Re: Ruger M77 MkII All weather 280Rem
Enige offers op die nuwe geweer? Die is die M77 MKII met brush stainless afwerking wat beter bestand is teen krape ens teenoor die Hawkeye se sandblast afwerking.
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Ruger M77 MkII All weather 280Rem. Enige OFFERS.
Hfc
Jy het nie dalk 30mm ringe nie
Jy nog op stilbaai?
Jy het nie dalk 30mm ringe nie
Jy nog op stilbaai?
- HFC
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 23, 2011 5:42 pm
Re: Ruger M77 MkII All weather 280Rem. Enige OFFERS.
PM gestuur.JOHANNIC wrote:Hfc
Jy het nie dalk 30mm ringe nie
Jy nog op stilbaai?
- HFC
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 23, 2011 5:42 pm
- HFC
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 23, 2011 5:42 pm