Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
joe rocket wrote:Hy gebruik teikens wat hulle weggooi by die skietbaan nadat hulle geskiet is. Die man herwin.
Hy kan maar sy eie papier koop. Hy sal 3 jaar skiet op A3 met daai groepe.
Hy skiet al 2 jaar op daai teiken!
Enigste rede hoekom daar net 12 skote op daai kol is, is omdat sy koeëls opgeraak het. Hy het die heeltyd gedink hy skiet die teiken heel mis en hou toe maar aan tot die ammo op is, anders was daar 20 skote deur daai vrot kol.
Netjies Heinz. Ten minste kan een man in ons span darem skiet.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
joe rocket wrote:Hy gebruik teikens wat hulle weggooi by die skietbaan nadat hulle geskiet is. Die man herwin.
Hy kan maar sy eie papier koop. Hy sal 3 jaar skiet op A3 met daai groepe.
Hy skiet al 2 jaar op daai teiken!
Enigste rede hoekom daar net 12 skote op daai kol is, is omdat sy koeëls opgeraak het. Hy het die heeltyd gedink hy skiet die teiken heel mis en hou toe maar aan tot die ammo op is, anders was daar 20 skote deur daai vrot kol.
Netjies Heinz. Ten minste kan een man in ons span darem skiet.
Klink na die swaeltjie wat sy bes doen om somer te laat aanbreek!