Ek is opsoek na n sneller vir howa aksie, of volledige sneller vir parte.
My sneller se punt afgebreek na ongeluk waar geweer laat val is.
Kan iemand dalk help.
Howa sneller parte gesoek
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Howa sneller parte gesoek
Last edited by 30-06 on Sat Sep 23, 2017 8:39 am, edited 1 time in total.
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Howa sneller parte
Sit nou sommer klaar n Timney in man
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Howa sneller parte gesoek
More manne.
niemand nie.
Wat maak julle met al die snellers wat julle vervang met timneys ?
niemand nie.
Wat maak julle met al die snellers wat julle vervang met timneys ?
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: Howa sneller parte gesoek
Ek het vir jou n ongebruikte sneller. Hy is wel uitmekaar gehaal maar alle parte is daar. Pm my.
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Howa sneller parte gesoek
Maak so baie dankie.
