EK verkoop die 2 Meopta scopes. Posgeld vir die koper.
Meopta Meopro 6-18 x 50, 25mm tube
R6000.00
Meopta Artemis 3000 4-12 x 40 Z-Plex, 30mm tube
R7000.00
Meopta Scopes x2
- Werner Prinsloo
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Nov 17, 2014 10:03 am
Meopta Scopes x2
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete
Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!
Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1383
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Meopta Scopes x2
Werner, kan ek gou opsie kry op die Meopro asb ? Het hy BDC reticle ?
Dankie
Dankie
- Werner Prinsloo
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Nov 17, 2014 10:03 am
Re: Meopta Scopes x2
Snakker
Jy kan opsie neem.
As die BDC reticle die een is met 'n klomp hold-overs dan is dit hy.
Jy kan opsie neem.
As die BDC reticle die een is met 'n klomp hold-overs dan is dit hy.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete
Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!
Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1383
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Meopta Scopes x2
Jis Werner, ek gaan eers opsie laat vaar (het gevind vriend van my sou hom vat). Ek het self do scopie en kan getuig dat hy lekker glas het en bdc reticle werk mooi. Dankie in elk geval vir die opsie
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: Meopta Scopes x2
Hi Werner. Sal jy asb vir my jou tel no stuur en opsie gee op die Meopta pro asb?
- Werner Prinsloo
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Nov 17, 2014 10:03 am
Re: Meopta Scopes x2
Die Meopro is verkoop aan Machann.
Die Artimis is nog beskikbaar. Baie lekker scope as jy nie wil knoppe draai nie.
Die Artimis is nog beskikbaar. Baie lekker scope as jy nie wil knoppe draai nie.
Groete
Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!
Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!
- Werner Prinsloo
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Nov 17, 2014 10:03 am
Re: Meopta Scopes x2
Die Artimis is nog beskikbaar.
Aangepaste prys R6000.00.
Aangepaste prys R6000.00.
Groete
Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!
Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!