Dag Almal,
My gat brand om deur die Hawke Airmax 8-32x50 teleskoop te kyk
Weet iemand dalk wie verkoop die teleskope in Pretoria?
Hoor graag van julle
Hawke Airmax 8-32x50
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Hawke Airmax 8-32x50
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Hawke Airmax 8-32x50
Kontak vir joerocket. Hy wil een verkoop.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Hawke Airmax 8-32x50
Praat met Andre007
Ek dink hy ken die Hawks goed
Groete
Ek dink hy ken die Hawks goed
Groete
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Hawke Airmax 8-32x50
Ek het nou met Andre gepraat
Hy stel voor gesels met die ouens bu Suburban Guns(Jonathan of sy seun)
Hulle kan jou dalk verwys indien jy dit slegs in PTA soek
Hy stel voor gesels met die ouens bu Suburban Guns(Jonathan of sy seun)
Hulle kan jou dalk verwys indien jy dit slegs in PTA soek
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hawke Airmax 8-32x50
Koerierkoste is nie so buitensporig nie. Ek het nou al drie Hawkes so gekoop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br