Re: Rudolph Optics Test (FM)
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Rudolph Optics Test (FM)
Manne
Kan ook by Piet aansluit en maar by die begin beginne.........
Scope kom in n baie rugget hout kassie, bie goed gewrap in bubblewrap met sunshade, keppie, skroewedraaier en lenslappie.....
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1517.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1522.jpg[/img]
Scope het n baie rugged voorkoms met lekker groot stelknoppe wt sommer lekker sterk gevat moet word om te stel, selfs die parralaks verstelling is lekker stram en sal nie sommer vanself stel nie.....
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1525.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1528.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1529.jpg[/img]
Het laasweek n Remington Sendero in 22-250 aangeskaf en besluit om die scope hierop te mount, lyk sommer spoggerig.....
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1535.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1538.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1540.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1542.jpg[/img]
Kyk net hoe spoggerig lyk die Terminator oppi gun......
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1539.jpg[/img]
Nou net nog vir die skiet en kyk of die scope aan al die vereistes voldoen.....het die scope met die gost kruis gekry, baie interresant, sal graag wil sien hoe dit inni veld vaar........hou maar die spasie dop vir opvolg op hierdie skrywe.......
Mooi loop
Francois

Last edited by Francois Marais on Mon May 30, 2011 11:38 pm, edited 1 time in total.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Rudolph Optics Test (FM)
Manne
Ok, besluit om mybevindinge maar op n aparte topic te sit........
Ek het die RUDOLPH toe gemount op n Reminton Sendero in 22-250 soos op die fotos .......ek is uit skietbaan toe en het die gun vol verwagting uitgepak oppi baan, maar omdat dit n nuwe geweer en scope was, geen idee gehad wat om te verwag nie......ek het ook slegs gekoopte ammo gehad, PMP, gewone bruin pakkie, en Highland AX ammo, albei in 55gr.
Vanuit die staanspoor kon ek sien dat die scope GEWELDIG sensitief is vir die kantfokus (paralaks) verstellings......Ek het na dievierkant duim blokkie op n PMP teiken gekyk, op 100m, die blokkie in die linker bo kwadrant van die scope se lens gesit en die kantfokus gestel sodat die blokkie so duidelik as moontlik is, sodra ek dan met die kruis op die blok korrel moes ek weer n verstelling maak om dit duidelik te kry, en ten spyte van my beste pogings kon ek nie daarin slaag om die blokkie geheel en al helder te kry nie.......
Ek het maar later opgegee en besluit om die scope in te skiet.....verstelling was baie positief en ek kon die scope binne 5 skote kry om te skiet waar ek mik....ek het egter deurentyd aan die kantfokus gestel om die beeld so duidelik as moontlik te probeer kry, maar tog het dit effe wasig gebly......ek kon bv. nie al die .22cal gate op die skyf sien nie, teen 16 vergroting was die beeld self meer wasig as teen 12 of 14 maal.....en moes ek die spotting scope gebruik om seker te maak van die gate....
Teen die tyd was die scope goed gezero op 100m, en het ek n groep met die PMP sowel as die Highland geskiet, die PMP het hoe druk gewys en n swak groep geskiet, die Highland het beter geskiet en ek kon 5 skote in ongev. 16mm skiet.
Ek het die verstelling om 100m zero gelos en die afmik strepies gebruik om na n klip op 300m te skiet. Klip was ongev. 20X30cm groot en nadat ek die eerste skoot se impak kon sien was dit nie juis n kuns om met die volgende drie skote die klip raak te skiet nie. Dit was ook asof die scope se beeld n rapsie duidelikker was op die verder afstand, ek het die kantfokus slegs eenkeer ingestel en dit het konstant gebly vir die 4 skote, waar ek op 100m ne elke skoot die verstelling moes veander om die beste beeld te kry....
Ek m oes oor die nawek n "funshoot" gaan aanbied en wou baie graag met die geweer gaan deelneem, die skiet sou oor 100m plaasvind en met die gesukkel om n duidelikke beeld te bewerkstellig het ek nie kans gesien om n kans te vat met die RUDOLPH nie en het ek dit met n Leopold vervang.
Ek het egter die volgende naweek die kans gekry om n paar Gemsbokke en Springbokke te skiet en het besluit om die RUDOLPH weer n kans te gee....die keer het ek dit op my 260 Rem gemount. Die geweer is op n enkelskoot Lyttleton aksie en het n Walther Match loop. Ek was nogal angstig om te sien of my ondervinding op die baan gestaaf sou word in die veld. Die inskiet was weereens maklik met positiewe verstellings. Het die kombinasie op 200m gezero en ons was reg vir die veld.
Skietwerk is van agter die stuur van my OU cruiser gedoen, oor n rest met die voorruit wat oopskuif......
Ok, my vingers is nou al stomp, lees more aand verder oor hoe die RUDOLPH hom ini veld gedra het........

- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Rudolph Optics Test (FM)
FM,
Ek het die scopes op 'n skiet in die Kaap bekyk en dit het gevoel of die o-rings baie styf is om die turrets, so styf dat die clicks nie positief was onder die spanning van die seel nie. Wat het jy daarvan gedink op jou model?
Laasweek het ek vir iemand 'n scope (leupold) monteer en met die opstel het ek die turret waterpas opgestel terwyl die aksie ook waterpas gehou was. Na die proses was die kruisdraad egter moer skeef. (die turret en kruisdraad is dus nie haaks met mekaar nie) Ek gryp toe na my Leupold VX3 4.5-14 AO target en kom met afgryse agter dat sy kruisdraad ook nie haaks met die turrets is nie. (minder as die ander scope, maar genoeg om my te laat worry)
Bg. is nie die einde van die aarde met 'n teleskoop waar slegs mee afgemik word vir afstand en wind nie, maar as die turrets gestel word is dit fataal op langer afstand aangesien die elevation verstelling nou ook windage bevat en vice versa.
Kan jy bevestig of die belyning van die Rudolph se turret en kruisdraad vir jou reg lyk?
Pieter

BS
Hou ook hierdie post dop vir die vervolg op die toetsverslag.....
Mooi loop
Francois
Baie goeie vraag e iets wat ek nie na opgelet het nie, moet se, ek het in die week n Leupold in die shop monteer, en dit so gedoen soos jy vertel, scope was 100% regop en kruis dus haaks met die kruis, het egter al op US sites opgetel van die probleem wat jy van praat, sal seker maak v/d RUDOLPH en terugvoer gee.....Kan jy bevestig of die belyning van die Rudolph se turret en kruisdraad vir jou reg lyk?
Hou ook hierdie post dop vir die vervolg op die toetsverslag.....
Mooi loop
Francois
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Rudolph Optics Test (FM)
Het hom nou vir 5 minute stip dopgehou, maar niks gebeur nie!Hou ook hierdie post dop vir die vervolg op die toetsverslag.....
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Rudolph Optics Test (FM)
Bonjaan
Jy moet onthou FM is al n ouerige man en dit is vanmore erge winter so sy fingers moet eers ontdooi voor hy verder kan tik, boonop is hulle nog styf na gister se lang terugvoering

Blok

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Rudolph Optics Test (FM)
FM, ek sien jy en die ander manne se julle moet maar hard vat voor die scope stel. a dit kom voor of julle tevrede is dat die scope nie sommer sal stel nie?(menende per ongeluk)ek dink aan baie van ons wat maar n geweer het wat saam ry in die bakkie heeldag. ek dink net dat die eerste keer wat daai geweer nie skiet waar hy nie moes nie, gaan daar seker altyd n stemmetjie wees wat jou laat wonder of hy dit nie maar tog reggekry het om te stel nie? of is die stelknoppe werklik so styf dat dit nie sal gebeur nie?
Last edited by James Wilson on Wed Jun 01, 2011 10:58 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Rudolph Optics Test (FM)
Jagbehep, Niks is onmoontlik nie, maar die knoppe is styf genoeg dat hulle nie sommer sal stel soos jy hom in die sak steek of as jy hom oor jou skouer dr nie. Dit was vir my wel asof die seel so styf is dat die clicks nie meer duidelik gevoel kon word nie.
Gelukkig is die turrets met nommers afgemerk wat jy ook kan "zero" as jy klaar ingeskiet het, so jy behoort maklik te kan sien as iets gestel het.
Pieter
Gelukkig is die turrets met nommers afgemerk wat jy ook kan "zero" as jy klaar ingeskiet het, so jy behoort maklik te kan sien as iets gestel het.
Pieter
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Rudolph Optics Test (FM)
dit maak sin, jy sal dus die hele tyd kan sien of alles nof zero is.baboonstalker wrote: Gelukkig is die turrets met nommers afgemerk wat jy ook kan "zero" as jy klaar ingeskiet het, so jy behoort maklik te kan sien as iets gestel het.
Pieter
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Rudolph Optics Test (FM)
BLOK
James
As die geweer teen die seat leun en rondskuif is dit moontlik dat die turrets kan draai, alhoewel ek reken dit nie sal gebeur nie, dit sal egter nie draai deur bloot die scope in n sak te steek nie, en soos BS tereg opmerk, die turrets kan losgedraai word (sien skroefie in die close-up foto v/d turret) en op zero gesit word. Sodoende kan jy dan maklik in een oog opslag sien die scope het gestel of nie......
Mooi loop
Francois
Alles waarhede......Jy moet onthou FM is al n ouerige man en dit is vanmore erge winter
James
As die geweer teen die seat leun en rondskuif is dit moontlik dat die turrets kan draai, alhoewel ek reken dit nie sal gebeur nie, dit sal egter nie draai deur bloot die scope in n sak te steek nie, en soos BS tereg opmerk, die turrets kan losgedraai word (sien skroefie in die close-up foto v/d turret) en op zero gesit word. Sodoende kan jy dan maklik in een oog opslag sien die scope het gestel of nie......
Mooi loop
Francois
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Rudolph Optics Test (FM)
Cois
Kom nou jong! Ons wag in spanning vir die verdere toetsings!!
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Rudolph Optics Test (FM)
Manne
OK, hier is die vervolg, DIE JAGTOG.......
Saterdag oggend, gou die 260 Rem ingeskiet met die RUDOLP scope op, soos reeds genoem het dit gou gegaan, met weereens baie positiewe verstellings van die scope, slegs vyf skote was nodig op 100m, om seker te maak die geweer zero op 200m het ek twee skote op die afstand ook geskiet....baie vrede is ek weg veld toe....
Deur die loop van die dag skiet ek toe 10 Springbokke en 4 Gemsbokke, afstande wissel tussen 180-270m. Die geweer le in n rest met die loop by die voorruit uit, deur die dag bly die scope op skoot en soos die dag vorder kry ek al meer die scope se gevoel en kyk reg en skiet n paar goeie skote op 250-270m, Springbok en Gemsbok.
Die aand ry ek n draai om met die scope n skoot of twee in die aand te skiet, en ook te sien hoe die scope kyk in die lig van n spotlight, daar kom egter nie geleentheid nie, en ek gee later moed op en ry koud huistoe.....
Gedurende die dag vind ek die BAIE gevoeligge paralaks van die scope by tye my frustreer, jy moet eers bietjie karring met die kantfokus voor jy kan skiet, ons weet mos elke skoot se afstand verskil van die vorige een....later gaan dit beter, maar dit is DIE EEN aspek dink ek wat Dolf moet aandag gee.... Die lense is nie te sleg nie, en kon ek bloed op n Gemsbok se horing uitmaak wat my broer nie met n 8X42 verkyker kon sien nie, moet ook noem ek het die scope op 12X geskiet om die paralaks vertellings effe minder nodig te maak, en ek het tyd gehad om die kantfokus presies te stel, bokke was rustig en ons het die kwes een gesoek....
Kan ook hier noem dat ek verskeie kere deur die dag agtergekom het dat die hitte van die majien/enjinkap ook mirage maak in die scope. Ek het in die verlede al gesien dat hitte van die KD mirage maak in die scope, maar nog nooit hitte van die enjinkap af nie. Weet nie of dit hand aan hand loop met die paralaks verstellings nie, maar die scope is BAIE sensitief hiervoor.....
Ek dink die scope se rugget voorkoms sal baie byval vind by die manne wat van TACTICAL looks hou, dat hy kan stampe en stote vat, dit wat ek in n volle jagdag kon uitdeel , is gewis. Die scope behoort goed te doen vir iemand wat n mid range scope soek.
Opsommend
Dink die scope is heel "in pace" vir die mark wat dit voor bedoen was, lense is na my mening heel goed genoeg, in die dag, MAAR daar kan deffinitief verbeter word op die paralaks gedeelte, dit moet tog moontlik wees om die scope op n 200m verstelling te los en redelik gemaklik skote van 150-250 te kan skiet sonder verstellings. Die cliks pla my ook nie, as dit turrets stadig gedraai word, is hul positief genoeg. Sort die paralaks ding uit en jy het n wenner....
Dolf, sorry om te hoor van die transport, kan jou net meedeel dat dit my R660.00 die kant gekos het aan import duties....
Sodra daar n kans is sal ek graag die scope uitvat vir n nag sessie, jakkals of oes, sal terugvoer gee as die kans daar was. Moet ongelukkig ook verskoning maak vir die gebrek aan fotos van die jag, die kamera by die huis laat le, sal wel later fotos plaas van die 260 en die Rudolph.....

Soos belowe, die 260 REM, en die RUDOLPH.......
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1573.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1572.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1571.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1570.jpg[/img]
Soos julle sien, het ek die klappies afgehaal, ek hou nie van die fieterjasies nie, die agterste een bly in elk geval in my keps se pad....

222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Rudolph Optics Test (FM)
Hier is nou 'n man wat werklik iets spesiaal op die mark wil sit. Rudolph as jou pyne uitgesort is gaan ek verseker vir my een van daai ou scopies kry.Rudolph Optics wrote: Ek kon seker die 30mm modelle net so gelos het, want daar is ?n groot mark wat hoogs tevrede is met die kwaliteit, maar ek wil graag ?n besondere goeie kwalitiet produk in die mark h?!
As jy dit nie reg doen van die begin af nie, dan gaan jy sukkel om die regte persepsie in die mark te kry!
Ek moet vir julle noem dat ek al my 4-16x56 TS kruishaar (100 modelle) binne twee maande uitverkoop het en ek het nog net een ou gekry wat syne teruggestuur het ? sy woorde was ?dit lyk "" op my geweer?!
Ek het vir julle elkeen ?n Rudolph 1? (25mm) tube model gestuur (sonder paralaks verstelling) en sal graag die terugvoering wil h? ? ek dink daar is ?n groot verskil in kwaliteit, maar sal graag julle terugvoering wil h?!
Kaapse Groete!
Rudolph Optics
Sterkte en dankie dat jy bereid is om die ekstra myl te loop, iets wat mens vandag baie baie min kry
Gerrie
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Rudolph Optics Test (FM)
Dolph
Ek is bly dat jou vervaardigers bereid is om jou hand te vat, min wat n man dit vandag nog kry, se darm ook iets van hulle, hoop jul;le sort daai probleempie sommer gou uit, soos ek reeds gese het, dink dan het jy n wenner.......
Mooi loop
FRancois

Liewer laat as nooit seg hulle.....ek het die Rudolph scope gevat en op my 260 Rem gesit vir n dagoes sessie hier naby WHK, ek het in totaal so 50 Gemsbokke , Hartebeeste en Blou-wil-nie-dood-nie-Beeste geskiet. Ek het die paralaks op so 180m mooi ingestel en nie weer aan dit gekarring nie...ek het die vergroting ook op 12X gestel, en ook nie weer daaraan gekarring nie.....op die naby skote80-100m was die beeld maar redelik vaal maar ek kon steeds duidelik genoeg sien om met sekerheid die skote te plaas......
Namib was saam met my op die jag en kan getuig dat van die skote redelik naby was....die scope het weereens baie maklik ingestel, en vir die hele jag, 5 dae, was dit nie weer nodig om te stel aan hom nie.....al wat ek kan byvoeg op vorige rapporterings is dat, al is die scope se parralaks ietwat van n probleem, is dit nie onoorkombaar nie en dat dit steeds aanbeveel kan word as n scope wat nie sommer sy POI gaan verloor nie, en dat die beeld meer as helder genoeg is om vir dagoes doeleindes aangewend te word.....
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1635.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1665.jpg[/img]
Dolph, jou scope is oppad terug na jou toe, met al die goodies in die houtbox, die keppie het egter in Namibie agtergebly, SORRY

Mooi loop
Francois
NS Wil net graag vir Dolph dankie se vir die geleentheid wat ek gehad het, en as die NUWE JAKKALS MODEL beskikbaar raak sal ek graag weer deel v/d span wil wees wat hom deur sy steps gaan sit.....

Man nog n bewys dat n cruizer kan en kyk net as ek so kyk kan sy drywer boonop ook nog.

Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Rudolph Optics Test (FM)
liewe hel!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Rudolph Optics Test (FM)
Ou Francois kan nogal lekke raak gooi lyk dit vir my...
Cois, dit lyk nogal na n dag jag teleskoop wat kan werk.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Rudolph Optics Test (FM)
Francois.
Jy moet pasop. Netnou is daar weer manne wat se dat ou Rudolph vir jou die bokke geskenk het om die scope te toets

JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Rudolph Optics Test (FM)
Rudolph,
Al enige nuus oor jou projek met die 25mm buis scope. Die een wat oom Piet al getoets het? Gaan jy hulle laat maak en inbring? Teen watter koste min of meer?
Groete
JP

- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: Rudolph Optics Test (FM)
Rudolph Optics wrote: JP,
400 x van die volgende modelle is oppad, nl.
3-9x40mm
3-12x50mm
4-16x50mm
Die pryse sal seker so tussen R3500 en R4000 wees!
Ek is net so opgewonde om hulle in die mark te kry, want hulle gaan beslis van die beste waarde vir geld wees!
Ek laat jou weet sodra hulle hier is!
Groete
Dolph
Watse Reticles gaan hulle he
308 Howa SS HB
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Rudolph Optics Test (FM)
Dolph,Rudolph Optics wrote: JP,
400 x van die volgende modelle is oppad, nl.
3-9x40mm
3-12x50mm
4-16x50mm
Die pryse sal seker so tussen R3500 en R4000 wees!
Ek is net so opgewonde om hulle in die mark te kry, want hulle gaan beslis van die beste waarde vir geld wees!
Ek laat jou weet sodra hulle hier is!
Groete
Dolph
Dankie, laat weet asb. wanner hulle land. is dit presies soos at oom Piet getoets het of kon jy van sy voorstelle ingewerk kry?
Ek is op soek na scope vir 25-06. so ek dink op die stadium is dit tussen een van die of die burris. Ek het eintlik op die Burris al besluit, maar wil ou eers na die kyk na oom Piet se toets terugvoering hier op die Forum.
Groete
JP
Groete
JP
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Rudolph Optics Test (FM)
Dolf
Dit is nou n bek wat jem kort.
Man ek hou van n man wat so agter sy produk staan en soos jy sommer n geld terug waarborg gee. Dit is voorheen bespreek op die forum waar manne hulle produkte keer op keer probeer regstel maar taai is om later dan die geld terug te gee.
Baie goed van jou.
Blok
Dit is nou n bek wat jem kort.
Baie goed van jou.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Re: Rudolph Optics Test (FM)
Aaaaaaag my! Blok, hoe nou mater??????BLOK wrote: ek hou van n man
Dolf,
Kwaai waarborg wat jy daar beet het! Ek hoop jy verkoop tonne optiese produkte!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!