Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Geno »

Welkom GB,

Geniet dit!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
gaaf

Re: Nuwe aansluitings

Post by gaaf »

Dagse manne!

Ek is Gawie Wolmarans, ek bly in Pretoia, het toevalig op die forum afgekom, was op soek na inligting oor roep en nagjag.

En toe vind ek die forum baie interesant en nou is ek 'n lid.  :)

Ek jag graag saam my broer, pa en vriende, en sal nooit ophou nie. Het onlangs saam 'n vriend gaan jakkelse jag en daar te doen gekry met die roep ens. Nou is ek baie geinteresserd en wil graag meer leer oor roep en nagjag.

Groetnis!

Gaaf
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Monrique (SJ) »

WELKOM gaaf
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Francois Marais »

Gawie

Welkom mater, hoop jy like.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wouter Roets »

Aan al die manne van die afgelope tyd baie welkom van my af!

Hoop julle geniet dit en raak sommer vinnig deel van die familie.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Longetjies

Re: Nuwe aansluitings

Post by Longetjies »

;D
Hallo almal. het sopas aangesluit en dit lyk heel gesellig!!!! :)
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Dawid »

Longetjies

Baie welkom en hoop jy gaan dit geniet hier, janee hier raak dit verwoed gesellig en die raad en idees is nimmereindigend
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Monrique (SJ) »

Longetjies

BAIE WELKOM HIER

Groetnis
300Winmag

Re: Nuwe aansluitings

Post by 300Winmag »

Baie welkom en lekker kuier.
Frikkie W

Re: Nuwe aansluitings

Post by Frikkie W »

Hallo almal. Ek is Frikkie Wentzel. Ek boer in die Adelaide distrik in die Oos Kaap. Ek is mal oor jakkalse roep en sal graag al julle "tips" wil h? om my self te verbeter in dit wat ek doen. Ek roep al vir die afgelope 7 jaar jakkalse.
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Kalahari »

Frikkie

Welkom, geniet die forum. Hier sal jy baie goeie raad kry.

Kalahari
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Freddie101 »

Frikkie
Welkom by die forum. Hoop julle het nou lekker reen gehad.
Groete Freddie
yol bolsun
Kokkie
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Mon Jun 20, 2011 4:00 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Kokkie »

Goeie dag aan almal,My naam is Kokkie hier van Vryburg in NW,ek volg die forum al 'n geruime tyd
en hou baie van al die inligting rondom jag en vuurwapens.
Push to test....Release to detonate
Frikkie W

Re: Nuwe aansluitings

Post by Frikkie W »

Hallo Freddie

Ons het baie lekker reen gehad, en baie skade. daar is nie meer draad teen die Koonap revier oor nie. Brue is weg gespoel, en dit lyk nie of hulle dit gou gaan reg maak nie. Een ou het sy pomp, moederlyn en drupper lyne verloor. Nogtans is ons baie dankbaar.
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Dawid »

Welkom Frikkie en Kokkie glo julle sal geniet hier
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Francois Marais »

Alle NUWE Manne

BAIE WELKOM, hoop julle like......


Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
FJS

Re: Nuwe aansluitings

Post by FJS »

Hallo almal, nou net aangesluit! Lyk of ek nog gan lekker kuier hier, is van die weskaap.  Is een van die honde jag ouens, groot geraak met honde jag... sien uit om almal beter te leer ken ;)
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Monrique (SJ) »

FJS

Baie welkom en hoop jy geniet dit hier by die Jaracal Familie.

Waar in die Weskaap is jy?

Groetnis
FJS

Re: Nuwe aansluitings

Post by FJS »

Tuinroete, groenes se nes! Groetnis
Armalite

Re: Nuwe aansluitings

Post by Armalite »

Nuut op die toneel, lyk na die regte plek omte wees.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Monrique (SJ) »

Armalite

Welkom hier en geniet dit.  Van waar is jy en wat doen jy vir n lewe?

Groetnis
driesdup
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sun May 15, 2011 3:08 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by driesdup »

nuut op forum woon in sabie hou baie van jag het n .223 en .308 gewere en wil nou begin herlaai
Last edited by driesdup on Tue Jun 28, 2011 7:40 pm, edited 1 time in total.
.22 krico .223 bruno .308 sako
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by JohanvB »

So pas my bevoegdheid en lisensie gekry vir my Bruno 270, het baie om te leer, so wees maar geduldig met die dom vrae.

Dankie
_______________
6.5 Ruger Hawkeye Creedmoor
308 Howa 20"
300wm Remmington mod 700
.22 Remmington Scoremaster
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by SmitH »

Baie welkom julle sal die forum baie leersaam vind
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by PITSMIT »

welkom al die nuwe manne die siele raak nou baie so die vreugde gaan ook baie raak geniet dit hier
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Post Reply