Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Messor
Sr. Member
Posts: 284 Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Post
by Messor » Mon Sep 18, 2017 8:43 am
Hallo almal
Messor hier
Jip, daai ou vir die wat my ken of die wat wens hulle het my nie geken nie
Ek lees al lankal die forum, dog ek kan net sowel aansluit.
Glo nie ek gaan te veel post in die begin nie want ek het so lanklaas in afrikaans ge-tik ek kan nie rerig meer spel nie.
Vir die wat my nie ken nie ek is maar net 'n jagter, woon deesade hier in die Vrystaat, ek verstaan herlaai ook so nou en dan op 'n goeie reëndag, en dit reën maar min.
Wil maar net sê hallo mense.
Groetnis
BandK
Full Member
Posts: 136 Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm
Post
by BandK » Mon Sep 18, 2017 8:46 am
En daar gaan die buurt ....
Welkom Messor
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jaco B
Sr. Member
Posts: 357 Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Post
by Jaco B » Mon Sep 18, 2017 8:49 am
Welkom Messor.
tripodmvr
Administrator
Posts: 21608 Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Post
by tripodmvr » Mon Sep 18, 2017 8:49 am
Kan GS se invloed sien. Kom stel jou mooi voor.
Kom gesels gerus saam.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Supacow
Hero Member
Posts: 2111 Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Post
by Supacow » Mon Sep 18, 2017 8:52 am
Nog vet op die 270 vuur!
Vertel vir hulle!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Aceofspades
Hero Member
Posts: 598 Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Post
by Aceofspades » Mon Sep 18, 2017 9:22 am
Welkom Messor. Hoop jy geniet die manne se kennis en kwinkslae!
Kriek
ruaanb
Hero Member
Posts: 5557 Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Post
by ruaanb » Mon Sep 18, 2017 9:25 am
welkom hier gaan jy moet sterk wees LOL
Plaashaas
Hero Member
Posts: 1018 Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Post
by Plaashaas » Mon Sep 18, 2017 9:45 am
Welkom welkom. Lekker om jou hier te sien.
Gian_dP
Hero Member
Posts: 1617 Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Post
by Gian_dP » Mon Sep 18, 2017 11:26 am
Hi Messor,
Welkom. Jy kan maar Engels tik, op Jaracal mix-and-match ons maar om almal in te pas!
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
M98mauser
Sr. Member
Posts: 261 Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Post
by M98mauser » Mon Sep 18, 2017 11:29 am
Welkom, jy sal n aanwins wees hier, moenie skaam wees om jou kennis en stories te deel nie. Op GS is jou post altyd insigewend en baie intresant.
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
Messor
Sr. Member
Posts: 284 Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Post
by Messor » Mon Sep 18, 2017 4:38 pm
Dankie manne
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
TSG
Hero Member
Posts: 734 Joined: Tue Feb 14, 2017 6:14 pm
Post
by TSG » Mon Sep 18, 2017 6:23 pm
Welcome/ welkom! I am a soutie but am bilingual at a push :-)
Have you got tired of the other tribe......
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Ds J
Hero Member
Posts: 2139 Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Post
by Ds J » Mon Sep 18, 2017 8:22 pm
Welkom hier.
karoo.vellies
Jr. Member
Posts: 76 Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm
Post
by karoo.vellies » Mon Sep 18, 2017 10:29 pm
Supacow wrote: Nog vet op die 270 vuur!
Vertel vir hulle!
Nooit, Messor is mos 'n groot 30-06 man....
Sent from my iPhone using Tapatalk
Messor
Sr. Member
Posts: 284 Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Post
by Messor » Tue Sep 19, 2017 8:26 am
karoo.vellies wrote:
Nooit, Messor is mos 'n groot 30-06 man....
O, jy sê ek is dik, nè.
Sies, nounet aangesluit en daar word ek al klaar beledig
heywillie
Hero Member
Posts: 1184 Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Post
by heywillie » Tue Sep 19, 2017 9:13 am
Welkom hier
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
James Wilson
Hero Member
Posts: 4596 Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Post
by James Wilson » Tue Sep 19, 2017 11:48 am
Hartlik Welkom, hier is nie big t of n small T, wat kom kla elke keer as oor jag gesels word nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
kudu375
Full Member
Posts: 202 Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Post
by kudu375 » Tue Sep 19, 2017 12:12 pm
Hallo Messor,
Welkom
Court Schilbach
HoggerNaut
Full Member
Posts: 145 Joined: Fri Jan 02, 2015 11:06 am
Post
by HoggerNaut » Tue Sep 19, 2017 12:35 pm
Welkom oom Messor.
Ha ha ha
MOLON LABE
ERNIEBUHR
Newbie
Posts: 0 Joined: Thu Dec 18, 2014 12:41 pm
Post
by ERNIEBUHR » Thu Sep 21, 2017 12:56 pm
Welkom en lekkergesels
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Wouter Roets
Administrator
Posts: 7548 Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Post
by Wouter Roets » Thu Sep 21, 2017 3:14 pm
Hallo Messor
Baie welkom hier en ek hoop van harte jy geniet jouself gate uit.
Groetnis
Wouter