Middag almal
-
Ali308
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Thu Sep 14, 2017 3:20 pm
Middag almal
Middag almal.
Ek is Albert
Woon in die hartjie van die Vrystaat
Hou van jag, baan skiet en alles saam met dit, ek werk en run ook n wapen winkel.
Ek is Albert
Woon in die hartjie van die Vrystaat
Hou van jag, baan skiet en alles saam met dit, ek werk en run ook n wapen winkel.
Last edited by Ali308 on Thu Sep 14, 2017 3:53 pm, edited 1 time in total.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Middag almal
Baie welkom, Albert!
Bly jy is nie skaam om jou woonplek ook te verklap nie!!
Hoop jy geniet dit hier!
Bly jy is nie skaam om jou woonplek ook te verklap nie!!
Hoop jy geniet dit hier!
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Middag almal
Welkom Albert
Lekker plek die mens raak nogal hooked so ek sal jou aanraai om eerder na ure hier rond te krap nie soos ek nie haha!
Geniet dit mnr!
Groete,
Lekker plek die mens raak nogal hooked so ek sal jou aanraai om eerder na ure hier rond te krap nie soos ek nie haha!
Geniet dit mnr!
Groete,
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Middag almal
Wat's die kans dat jy op Hennenman skoolgegaan het so rondom 1998 tot 2000?
Of so iets
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Middag almal
Welkom Albert! Glo jy sal dit geniet!
-
Exiled4Life
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Sun Jun 11, 2017 12:36 pm
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Middag almal
Welkom Ali.
Kriek
Kriek
-
Ali308
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Thu Sep 14, 2017 3:20 pm
Re: Middag almal
Harambe wrote:Wat's die kans dat jy op Hennenman skoolgegaan het so rondom 1998 tot 2000?
More Harambe. Nee ek was nie daar gewees nie. jammer
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Middag almal
welkom Ali308 jy moet dit geniet en lekker saam gesels
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Middag almal
Welkom Ali308. As ek die post so kyk, lyk dit my hier is n Vrystaat bende oppad?
Stoot lood!
