Op soek na Kalahari Jag vir 8-10 manne vir 2018.
Kan enige iemand help?
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Kalahari Jag
-
Rolf
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Mon Feb 25, 2013 5:16 am
Re: Kalahari Jag
Watter deel van die kalahari ?
-
HennaSny
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Mon Jul 31, 2017 11:01 am
Re: Kalahari Jag
Maak nie saak nie.... Soek rooi sand, lang gras en dyne.Rolf wrote:Watter deel van die kalahari ?
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
-
Rolf
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Mon Feb 25, 2013 5:16 am
Re: Kalahari Jag
Rooi sand gaan jy nie hier kry nie, sal moet Van Zyls rus begin soek af Mier se kant toe. Search maar bietjie die name in daai wereld, glo jy sal iets kry.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
