nuwe lid
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: nuwe lid
Rudie baie welkom by die forum van 'n mede Katoeter.
Hou jy meer van jag of papier skiet?
Waarmee skiet jy?
Ek sien jy soek wild karkasse. Ek gaan die naweek veld toe; as jy belangstel kan ek kyk of ek vir jou n vleisie kan kry.
Skakel my; 082 37een 390een.
Groete Dolf.

Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: nuwe lid
Welkom welkom. Hoop jy geniet die manne se geselskap.
Kriek
Kriek