Dagse menere.
Ek het n Remington 700 kort aksie met magasynkas en bottom metal te koop. R11 000. Kom ook met n pre X mark pro sneller.
Aksie en papiere lê by Chris van Armtec.
Indien aksie gecourier moet word is dit vir die koper se rekening.
Nul82 7ses6 10viervier
Dankie.
Met n vleisie...
Remington 700 Short Action - R11 000 VERKOOP DANKIE
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Remington 700 Short Action - R11 000 VERKOOP DANKIE
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Mellies on Tue Sep 12, 2017 12:18 pm, edited 1 time in total.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Remington 700 Short Action - R11 000
PierreT het opsie tot more 12:00.
Dankie.
Met n vleisie...
Dankie.
Met n vleisie...