Ek raak so bietjie ontslae van goedjies wat ek nie gebruik nie, miskien is hier iemand wat nut het daarvoor. Dit is 'n 45 ACP Llama, die pistool het in sy lewe seker nog nie 100 skote geskiet nie. Goeie kondisie en kom met die volgende:
3 x magesyne
2 x ammunisie kassies
100 x nuwe win brass
1 x splinter nuwe stel lee dies
1 x fobus paddle holster
Die idea was om die pistool te gebruik vir IDPA skiet terwyl my vrou met die 9mm skiet maar ek het toe nooit daarby uit gekom nie. Ek soek graag R3500. Die ekstras draai hierso by die R2000. Priced to go... to a good home.
45 ACP pakket
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
45 ACP pakket
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: 45 ACP pakket
Dis n goeie prys daai ouens!
As ek nie nou n 9mm op aansoek gehad het nie, dan ....
As ek nie nou n 9mm op aansoek gehad het nie, dan ....
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: 45 ACP pakket
Voorlopig verkoop. Sal môre bevestig wanneer pistool besigtig was.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: 45 ACP pakket
Manne, die oorsronklike koper neuk my rond wat die betaling betref, ek maak dus weer die pistool beskikbaar vir iemand belang stel.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm