Ek verkoop bogenoemde namens n pel.
Die scope is in uitstekende kondisie soos op fotos gesien. Geen ring merkies of enige van die klas van dinge nie.
Soos ek verneem gaan S&B scopes baie skaars raak agv n militere kontrak wat hulle gekry. Geen exports meer na SA nie.
Hierdie scope sal uitstekend werk op n big bore geweer of n dik lekker scope vir ongediertes in die nag. Net die kolletjie in die middel lig op.
Klassik (nuwe speck)
30mm Tube
L3 Reticle
VERKOOP, DANKIE
Schmidt Bender 3-12x50 Illuminated VERKOOP
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Schmidt Bender 3-12x50 Illuminated VERKOOP
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Sangoma (IAN) on Thu Sep 14, 2017 10:08 am, edited 1 time in total.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Schmidt Bender 3-12x50 Illuminated
Vrydag bump
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Schmidt Bender 3-12x50 Illuminated
Prys verlaag
SOLD
SOLD