Hornady balkie skaal te koop in puik toestand.
Posgeld vir koper se sak.
Prys R600
Hornady balkie skaal the koop
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Hornady balkie skaal the koop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: Hornady balkie skaal the koop
Prys velaag of maak n goeie aanbod
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Hornady balkie skaal the koop
Ek kan nie glo die skaal is nog nie gevat nie. Die manne wat nog 'n Lee Skaaltjie gebruik - hier is julle kans om op te gradeer na 'n goeie, betroubare skaal!. Verkoop daai Lee Skaal vir R200 dan kos die upgrade jou slegs R500.
Die skaal werk met 'n unieke "pivot" system wat na my meng die mees effektiefste van all balkie skale is. Sy stelmeganismes is na my mening beter as ander balkie skale wat die plaatjie gewiggie gebruik. Hierdie een skuif nie sommer as jy herlaai nie. Dit stabiliseer vinnig omrede dit "magnetic damping" het (dis waarvoor die M op die basis staan. Die lesing gedeelte werk baie lekker. Die basis is van gietyster gemaak wat beteken dit skuif nie so maklik soos die plastiek basis skale nie.

- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: Hornady balkie skaal the koop
Shane. Ek sal hom neem. Sal môre met jou oor n whatsappie gesels.
Groetnis
Groetnis
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Hornady balkie skaal the koop
Johan jy gaan lekker laai met hom. Geluk!