Ek het onlangs 'n 2de handse Myford draaibank bekom.
Die skermplate wat oor die poelies en ratte pas is afwesig.
'n Draaibank operatuur haal dikwels die skermplate af om die ratte te verstel en versuim dan om dit terug te sit. So gaan dit dan maklik verlore.
Het enige iemand dalk 2de handse skermplaat onderdele vir 'n Myford draaibank?
Of selfs 'n volledige Myford draaibank te koop?
Groete
JM
082 56dubbelvyf916
Myford Lathe/Draaibank
- Jan Meiring
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon May 08, 2017 7:53 am
Myford Lathe/Draaibank
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jan Meiring
Pretoria
Pretoria
-
MB James
Re: Myford Lathe/Draaibank
Ek is self opsoek na so 'n Myford. My pa het die kleiner enetjie. Ek het as kind voorskool al leer werk op hom.
Sent from my S60 using Tapatalk
Sent from my S60 using Tapatalk
- Jan Meiring
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon May 08, 2017 7:53 am
Re: Myford Lathe/Draaibank
Myne is ook die klein enetjie
Wat is jou epos, dan stuur ek vir jou 'n foto?
JM
Wat is jou epos, dan stuur ek vir jou 'n foto?
JM
Jan Meiring
Pretoria
Pretoria
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Myford Lathe/Draaibank
Ek sien op Gumtree is een vir R11k en dan 'n paar ander vir R35k wat die toestand van bitter netjies is.
-
MB James
Re: Myford Lathe/Draaibank
Ek het vir jou 'n boodskap gestuur Jan. Ek moet eintlik sê oom. Ek weet mense hou nie daarvan nie maar ek voel darem te skaam en of ek nie respek betoon nie.
Dankie Ruan ek sal bietjie gaan kyk in die gomboom.
Sent from my S60 using Tapatalk
Dankie Ruan ek sal bietjie gaan kyk in die gomboom.
Sent from my S60 using Tapatalk