http://www.ercsuppressor.com/the-erc-suppressor
Bogenoemde demper is te koop- het net meer as 300 skote deur hom. Die voorste gat is 9mm en die van die baffles 8.5mm. Die skroefdraad is 18x1. Die demper het 'n paar baie klein merkies op.
Die webtuiste se pryse is verouderd. Ek het aan die einde van 2015 al R2 915.00 betaal en ek is seker hy is al los oor die R3 000.
R2 000 plus posgeld en hy is joune.
ERC C4 knaldemper te koop (nie refleks)
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am