Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
Iets soos 'n .338-06 of .338 Federal of 9.3x62.
Groot deursnee pit maar nie 'n Magnum soos 'n .338 WM of .375 Ruger nie.
Sal daar 'n mark wees vir so iets?
Groot deursnee pit maar nie 'n Magnum soos 'n .338 WM of .375 Ruger nie.
Sal daar 'n mark wees vir so iets?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
9.3x62 is gewild in SA en selfs ook in Australie. Amerika is die groot mark, maar Europa en Skandinawie sal ook die 9.3 gebruik. Moet ons namens Jaracal 'n versoek aan Howa rig?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 888
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
9.3 x 62 gets my vote
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
Jy bedoel 'n 30-06 wat 'n 220gr koeël kan skiet?LoopSoosStroop wrote:Iets soos 'n .338-06 of .338 Federal of 9.3x62.
Groot deursnee pit maar nie 'n Magnum soos 'n .338 WM of .375 Ruger nie.
Sal daar 'n mark wees vir so iets?
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
Die problem met daardie opsie is dat dit 'n .30-06 is. As iets my skop moet dit darem die moeite werd wees.Arnold wrote:Jy bedoel 'n 30-06 wat 'n 220gr koeël kan skiet?LoopSoosStroop wrote:Iets soos 'n .338-06 of .338 Federal of 9.3x62.
Groot deursnee pit maar nie 'n Magnum soos 'n .338 WM of .375 Ruger nie.
Sal daar 'n mark wees vir so iets?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
Iets soos 'n .35 Whelen???
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
Of 'n super akkurate .270 met PMP 150gr koeëls?

- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
Iemand erken darem so tussen die lyne dat hulle met ander gewere skiet, omdat hulle skrikkerig is om geskop te word met n sekere geweer.

30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
Laai net die 375ruger af na 9.3 balistics dan het jy jou bosveld roer.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
Dis seker maar die enigste plan, alhoewel ek nie van lee doppe hou nie.vossie1 wrote:Laai net die 375ruger af na 9.3 balistics dan het jy jou bosveld roer.
Mens kan hulle ook nie meer nuut koop nie, sover ek weet.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Kotze .204R
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Mon Jul 06, 2015 9:58 am
Re: Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
N 9.3x62 sal baie nice wees maar ek dink daai 338wm en 375R wat hulle het is baie goed vir bosveld jag!
375 Ruger Howa
308 BSA Bisley
260 Tikka CTR
.22 BRNO
.223Norinco
12BR CBC
Glock27
.38sp
308 BSA Bisley
260 Tikka CTR
.22 BRNO
.223Norinco
12BR CBC
Glock27
.38sp
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
Druk hulle vol dacron dan is hulle weer vol.LoopSoosStroop wrote:Dis seker maar die enigste plan, alhoewel ek nie van lee doppe hou nie.vossie1 wrote:Laai net die 375ruger af na 9.3 balistics dan het jy jou bosveld roer.
Mens kan hulle ook nie meer nuut koop nie, sover ek weet.
Groetnis
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
Gaan kyk bietjie wat doen n 338WM met n 300gr...vir die bos.
Met n vleisie...
Met n vleisie...
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
Lieflike boskanon. Meer het jy nie nodig nieMellies wrote:Gaan kyk bietjie wat doen n 338WM met n 300gr...vir die bos.
Met n vleisie...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
Arnold wrote:Jy bedoel 'n 30-06 wat 'n 220gr koeël kan skiet?LoopSoosStroop wrote:Iets soos 'n .338-06 of .338 Federal of 9.3x62.
Groot deursnee pit maar nie 'n Magnum soos 'n .338 WM of .375 Ruger nie.
Sal daar 'n mark wees vir so iets?
Wou nou net vra wat mis ek
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
Dit is wat hulle nie sien nie, nie wat ons mis nie 
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
'n .30-06 is soos 'n Fortuner. Die res van die rympie sal ek nie voltooi nie.
Ja ja, en dieselfde geld seker vir 'n Howa, ek weet...
Ja ja, en dieselfde geld seker vir 'n Howa, ek weet...
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
Ek het 'n 4L Fortuner en 'n 30-06 Howa, hulle mag kommin wees maar altwee loop so lekker!
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
Net mammas wat g-strings dra kry Fortuners
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
AmenSupacow wrote:Net mammas wat g-strings dra kry Fortuners
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Wanneer maak Howa vir ons 'n lekker bosveld geweer?
En dan veroorsaak daai g string dat hulle in stereo poep, surround soundSupacow wrote:Net mammas wat g-strings dra kry Fortuners
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.