AI, SLR en ander

Post Reply
CobusMeyer
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sat Dec 28, 2013 8:57 am

AI, SLR en ander

Post by CobusMeyer »

Naand manne, vanmiddag op skietbaan n ou met n 243 SLR
Wat is al die "snaakse" goed. Hoe werk dit, hoekom sal n ou sulke verstellings maak.
Deesdae is daar soveel goed, SLR, AI ens. Wat beteken dit alles. Ek het altyd gedink n 243 is n 243 maar was verkeerd.
Hoor graag wat se julle
Groete
C
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: AI, SLR en ander

Post by Heinz Petersen »

Gaan google 6mmBR. Daar sal jy baie antwoorde kry oor al die snaakse goed. Die manne wil vinniger/platter skiet.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: AI, SLR en ander

Post by SakoTrippel2 »

Die 6mm "Wildcat" lys is lank. Al hierdie 6mm variante poog om om die beste werksverrigting te kry in terme van Spoed teenoor dryfmiddel,Loop leeftyd
,Akkuraatheid, doplewe ens...deur verandering van skouers (20grade na 30 of 33grade skouers en dan die 40grade skouer van die Ackley ontwerpe) skerper skouers is veronderstel om druk beter te hanteer dus is hoër snelhede haalbaar en is veronderstel om verbranding te beperk tot meestal binne die dop.

Verandering van nek lengte vir beter greep op lang swaar hoë BC koeëls byvoorbeeld...

So gaan dit aan en aan met klein verskille hier en daar in die strewe na die perfekte kombinasie.

6mm opsies

https://r.tapatalk.com/shareLink?share_ ... are_type=t

Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: AI, SLR en ander

Post by Capt. Yoda »

Hier onder is n 6mm SLR. Sy groot voordeel bo n 243 is sy langer nek wat jy n lang koel ver kan uit seat soos die keel brand. Die 30 grade skouer is ook n verbetering op die standaard 243 se 20grade skouer, ek weet nie hoekom nie maar daai dop wys ook nie druk nie ::)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: AI, SLR en ander

Post by Andre308 »

Capt. Oblivious wrote:Hier onder is n 6mm SLR. Sy groot voordeel bo n 243 is sy langer nek wat jy n lang koel ver kan uit seat soos die keel brand. Die 30 grade skouer is ook n verbetering op die standaard 243 se 20grade skouer, ek weet nie hoekom nie maar daai dop wys ook nie druk nie ::)
En hy is 1000 keer mooier as n 243 dop.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: AI, SLR en ander

Post by James Wilson »

Andre308 wrote:
Capt. Oblivious wrote:Hier onder is n 6mm SLR. Sy groot voordeel bo n 243 is sy langer nek wat jy n lang koel ver kan uit seat soos die keel brand. Die 30 grade skouer is ook n verbetering op die standaard 243 se 20grade skouer, ek weet nie hoekom nie maar daai dop wys ook nie druk nie ::)
En hy is 1000 keer mooier as n 243 dop.
Nou as jy dink dis mooi, gaan jy flou word as jy die 243 Ackley sien
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: AI, SLR en ander

Post by Heinz Petersen »

James Wilson wrote:
Andre308 wrote:
Capt. Oblivious wrote:Hier onder is n 6mm SLR. Sy groot voordeel bo n 243 is sy langer nek wat jy n lang koel ver kan uit seat soos die keel brand. Die 30 grade skouer is ook n verbetering op die standaard 243 se 20grade skouer, ek weet nie hoekom nie maar daai dop wys ook nie druk nie ::)
En hy is 1000 keer mooier as n 243 dop.
Nou as jy dink dis mooi, gaan jy flou word as jy die 243 Ackley sien
As jy flou gaan word van die 243AI, gaan jy van jou stoel af gly as jy die 6mm Dasher met n 105gr punt sien. :):
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: AI, SLR en ander

Post by Andre308 »

Heinz Petersen wrote:
James Wilson wrote:
Andre308 wrote: En hy is 1000 keer mooier as n 243 dop.
Nou as jy dink dis mooi, gaan jy flou word as jy die 243 Ackley sien
As jy flou gaan word van die 243AI, gaan jy van jou stoel af gly as jy die 6mm Dasher met n 105gr punt sien. :):
Oom Heinz,

Entertain ons met n foto.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: AI, SLR en ander

Post by Supacow »

Liz Hurley my eerder in die gesig in
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: AI, SLR en ander

Post by joe rocket »

6mm Dasher
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: AI, SLR en ander

Post by Capt. Yoda »

James Wilson wrote:
Andre308 wrote:
Capt. Oblivious wrote:Hier onder is n 6mm SLR. Sy groot voordeel bo n 243 is sy langer nek wat jy n lang koel ver kan uit seat soos die keel brand. Die 30 grade skouer is ook n verbetering op die standaard 243 se 20grade skouer, ek weet nie hoekom nie maar daai dop wys ook nie druk nie ::)
En hy is 1000 keer mooier as n 243 dop.
Nou as jy dink dis mooi, gaan jy flou word as jy die 243 Ackley sien

Wag dat jy daai SLR met n 40grade skouer sien maar ek gaan nie stry nie ek het n sagte plek vir n 243AI

Die is vir my die sexiste 6mm

6BRA, Die Dasher is net so mooi

http://www.6mmbr.com/i/Blogs/6brdx230.jpg

En ja ons bou gewere op kalibers se sex appeal
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: AI, SLR en ander

Post by Diesel Dog »

Beauty is in the eye of the beholder >:D >:D >:D

243AI
http://www.adversus.com/models/hayley-whittam/hayley-whittam-600.jpg

Dasher
http://www.fitrose.com/images/ron_45251299345258_003.jpg

DD
LouisC
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am

AI, SLR en ander

Post by LouisC »

Weet hierdie is nie n 6mm nie, maar kom darm van n 6mm af...

.22dasher- 6mm Dasher afgenek.

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201708 ... 42ddd8.png[/IMG][IMG]

22Dasher(en nie die cruiser nie)
IMG_7016.JPG
[IMG]

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: AI, SLR en ander

Post by Geno »

Dasher rondtes lyk soos n bodybuilder wat leg day skip. Niks fout met sy werkverrigting nie, maar sy looks is nie reg nie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: AI, SLR en ander

Post by Capt. Yoda »

Hahaha soek so 22Dasher
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: AI, SLR en ander

Post by Supacow »

Dasher=botox queen
Moet alewig aan hom verander tydens dopvoorbereiding
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Haasvel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm

Re: AI, SLR en ander

Post by Haasvel »

Liz Hurley my ook maar aangesien ek happy is met die 243 ai

Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

AI, SLR en ander

Post by SakoTrippel2 »

Siende ons nou foto's gooi....hier is my bydra.

6 Dasher met 110 SMK

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170823/d3594bf59838b02947e4e561045ddd49.png

Iewers gehoor iemand roep hom 6mil Skoon-Ma...hys kort,dik en bedonderdImageImage
Last edited by SakoTrippel2 on Wed Aug 23, 2017 6:38 am, edited 1 time in total.
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
LouisC
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am

Re: AI, SLR en ander

Post by LouisC »

Sako, dai lyk rerig of hulle mooi kan vlieg!

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: AI, SLR en ander

Post by tau »

Daardie .22 Dasher verduidelikings Dame staan styf teen 'n cruiser met jagraam op so ek aanvaar haar Pa, Man of broer mag dalk hier lees. Ek gaan dus geen melding maak direk invergelyking met haar voorkoms en my reaksie daartoe nie, maar wel dat ek nou 'n .22 Dasher soek.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: AI, SLR en ander

Post by SakoTrippel2 »

Die ene oor die naweek ontdek....

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170829/a2328e15fe98de429d14266144abc4ea.jpg
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
Hennie van der Merwe
Full Member
Full Member
Posts: 244
Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am

Re: AI, SLR en ander

Post by Hennie van der Merwe »

Moet 'n ou spesiale doppe koop vir 'n 243AI, of kan 'n ou 243 doppe vorm na 243AI in 'n 243AI matrys?
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: AI, SLR en ander

Post by swc-tr »

Gebruik standaard .243 doppe, wat gefireform word in AI kamer.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Hennie van der Merwe
Full Member
Full Member
Posts: 244
Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am

Re: AI, SLR en ander

Post by Hennie van der Merwe »

Thanks
Post Reply