303 doppe
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
303 doppe
Ek het n pakkie opgemaak met 303 doppe vir n man wat op FB gevra het hy is opsoek na doppe. Na al die moeite het hy kop uitgetrek en nou soek die pakkie n nuwe baas. Daar is 127 PMP doppe en 20 Winchester.
Hoe klink R6/dop (Betaal net vir die PMP) en dan sal ek die courier koste dra
Hoe klink R6/dop (Betaal net vir die PMP) en dan sal ek die courier koste dra
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: 303 doppe
Giepie
Ek soek winchesterdoppe met n seer hart. Sal omruil vir pmp.9
Ek soek winchesterdoppe met n seer hart. Sal omruil vir pmp.9
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: 303 doppe
As Giepie hulle nie wil he nie kan ek pakkie weer oor pak en vir jou die Winchesters stuur as jy die posgeld betaal.wlm wrote:Giepie
Ek soek winchesterdoppe met n seer hart. Sal omruil vir pmp.9
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: 303 doppe
Ek gaan maar uitsit. Weer my vooraad gaan bekyk en het nie regtig nog nodig nie. Jy kan maar oor pak. 
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: 303 doppe
Reg so.Giepie wrote:Ek gaan maar uitsit. Weer my vooraad gaan bekyk en het nie regtig nog nodig nie. Jy kan maar oor pak.
Die 127 pmp doppe is dan weer beskikbaar.
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: 303 doppe
Wlm, kontak my dan reel ons dat die Winchesters doppe by jou uitkomwlm wrote:Giepie
Ek soek winchesterdoppe met n seer hart. Sal omruil vir pmp.9
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: 303 doppe
Dankie maat. Ek nie tuis nie,sal volgenfe week met jou praat.
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: 303 doppe
Die PMP doppe is almal nog beskikbaar. R4.5 elk dan sal ek steeds courier koste dek.
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: 303 doppe
Niks Wingchester doppe nie ek soek om af te nek na 6mm pmp se dope is te dik.
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3612
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 303 doppe
Ek het PPU doppe. Sal hulle werk?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: 303 doppe
Dankie ek weet nie hoe vergelyk hulle met Winchester dope nie sal maar hoor soos die manne praat
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 303 doppe
PPU doppe is hard. Ek neem aan jy wil afnek na 6mm Musgrave? Soos ek verstaan is Remington of Winchester die regte dop hiervoor.
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: 303 doppe
Jammer vir die hijack ek wil graag weet wat is die proses om n 303 dop af te nek na 6mm asseblief.
Groete Jacques
Groete Jacques
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 303 doppe
OP die forum gekry:
"Vat Remington 303 Brit doppe
Anneal voor jy enige iets doen
Sit dit deur 7x 57 die maar net dat die nek se 1ste 3de af genek word.
Nou druk jy dit deur die 6mm Musgrave fullsize matrys, maar jy fullsize nie heeltemal nie, jy stel die matrys stadig bietjie vir bietjie in en toets in die geweer tot wanneer daai dop snuggly fit in daai kamer en die skouer voor vas druk( Onthou die 303 brit en 6mm Musg headspace mos eintlik teen die rim, nou bring jy die skouer ook mooi in spel, dit sort alle headspace pyne uit wat moontlik kon voorkom.)
Jy het omtrent so 4-6gr meer dop kapasiteit vir S365 nou.
Om dit mooi te vorm kan jy nou mild load vat of enige van die ander fireforming metodes dat die doppe mooi shape. Glo my jy het nou 'n baie beter 6mmMusgrave dop."

Dankie Ruaan ek het n PPU dop en n Frontier dop gevind en dit warm gemaak en toe deur die die gesit jip die PPU kan jy sommer voel hy gaan moeilik die ander een was nie sleg nie maar merke op die skouer gelos wil maar sien of dit beter vol as pmp gee.
Dankie
Dankie
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 303 doppe
Ek het daai soldeerdraad /oring trick gebruik vir 1ste rondte en daarna necksize ek net. sit met baie mooi doppe.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
-
fjoubert
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Mon Mar 17, 2014 9:12 am
Re: 303 doppe
Ek wil nie hijack, waar koop ek enige ander 303 dop as PMP?
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
.303 No. 4 MKII
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: 303 doppe
Safari&Outdoor het Hornady doppe.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.